Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sheva

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de laan 54, 7 Mondche, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sheva bied gerieflike oornagverblyf in 'n sekuriteitskompleks in Kleinmond. Die eiendom is binne maklike bereik vanaf die strand en groot besienswaardighede in die area.

Hierdie eenslaapkamerwoonstel is op die eerste verdieping geleë en word met 'n trap bereik. Die slaapkamer het 'n uitsig oor die berg en het 'n koningingrootte-bed en 'n TV. Die badkamer is apart en het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en ketel. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike rusbank en 'n TV.

Buite sal gaste 'n knus balkon met 'n buite-eetarea vind. Privaat braaigeriewe is op die onderste verdieping beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Jolene V
5.0
Amazing. Amazing, great, clean, private, host so caring and kind. Will make use of service again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Josef J
Saam met lewensmaat
5.0
Ek hou van die rustige atmosfeer van die plek. Ons het lekker gerus en dit is stil. Die ontvangs was goed. Ek wil die eienaar bedank vir die gasvryhei...
Sien meer
Jun 2024
Dewald D
Saam met vriende
5.0
Lekker gepaste akkomodasie in die perfekte ligging naby alles. Voorstel: moes voertuig buite parkeer, miskien parkering binne die kompleks beskikbaar ...
Sien meer
Mei 2023
Bernice E
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, baie netjies, stapafstand van die see af. Van ontvangs af het ons welkom gevoel. Ruim slaapkamer en badkamer met 'n klein kombuisie wat al...
Sien meer
Mrt 2023
Jane L
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike, gasvrye mense. Ons het ons bespreking verpas en hulle was bereid om dit vir ons aan te skuif sodat ons nie die verblyfkostes hoef skade t...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5de laan 54, 7 Mondche, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sheva het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de laan 54, 7 Mondche, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb228ef8d57707dfd1f5a81a54d835b6401ce4e50029b19f100af8db90731a83b5167bf5e3439991ec74ca6aaf1bb9e9a67bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 54 5th Avenue 7 Mondche 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.340643484496 19.030447246255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang