Ships Bell 18B
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Triton-laan, Port St Francis, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ships Bell 18B bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus ateljeewoonstel in Port St. Francis. Die woonstel bied 'n pragtige uitsig oor die hawe wat gaste kan geniet terwyl hulle op die privaat balkon sit en braai.
Die woonstel het 'n dubbelbed wat opgevou kan word om in die kas teen die muur te pas. Op dié manier is dar meer plek in die woonstel, veral as daar ook kinders oorslaap. Die groot rusbank in die leefarea kan ook as 'n slaapbank vir kinders doen. Die badkamer het 'n stort. Daar is 'n yskas en 'n oondjie met 'n stoof in die kombuis en die sitarea het 'n TV.
Die woonstel is stapafstand van die kompleks se gemeenskaplike swembad en privaat strand. Sou gaste wou uiteet is daar verskeie restaurante in die omtrek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kay Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 82
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Triton-laan, Port St Francis, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Ships Bell 18B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Francisbaai St. Francis Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Triton-laan, Port St Francis, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang