Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shiringa Holiday Home

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 13 resensies vir Shiringa Holiday Home
Netheid
4.2/5
Diens
2.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.4/5
Junius B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junius B

Prakties, skoon, netjies en waarde vir geld!

Ons het die verblyf terdeë baie geniet, ons gaan dit beslis weer doen in die toekoms. Die huisie is modern, ten volle toegerus en netjies. Die pragtige swembad is heerlik en die lugverkoeling het ons gered!

Franco V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco V

Uitstekend.

Alles was baie lekker.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
James F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
James F

Dit was 'n fees.

Kan aandag gee aan swembad. Hy raas as die pomp aan is. Kombuisware is effens onvolledig. Die braai area kort aandag. Die eenheid self is baie mooi uitgelê. Beddens slaap vreeslik lekker.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Deon O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon O

Baie gerieflik en goed toe gerus.

Ons het baie lekker gekuier, baie netjies plekkie. Alles wat jy nodig het is daar.

Rudi F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Rudi F

Beddegoed was vuil, plek het soos rook geruik.

Kan nie regtig diere voer en sien van huisie af nie. Huis teen die hoofpad.

Sally V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally V

Rustig.

Was baie lekker. Lekker gerus.

Martin N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martin N

Baie goeie ligging en wondelike plek en geriewe.

Die eenheid moet net 'n dubbelbed oorweeg en nie net enkelbeddens nie.

Janine V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Janine V

Heerlik.

Huisie was gerieflik en skoon, sou graag 'n daaglikse skoonmaakdiens wou insluit by die prys.

Anél J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anél J

Goeie ligging, baie netjies.

Ideale blyplekkie vir gesinne of families wat al die eenhede saam wil bespreek.

Sarel G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel G

Pynlik netjies, die uitleg was baie prakties en ons het heerlik gebly.

Maklik om te kry aangesien dit teen die hoofpad is, naby aan die winkels en vele restaurante.

Marlize S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize S

Hulle sê daar is free WiFi, maar dit werk net 20 min vroeg die oggend voor 6, kry 1 rol one ply toiletpapier en betaal vir skoonmaak (R200) maar hulle kom glad nie skoonmaak nie.

Verder is dit baie, baie netjies en sal weer daar bespreek, maar nie vir R1500, vir R1100. Parkeerarea is ook baie nou en lae boomtakke as jy 'n 4x4 ry of 'n kombi.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot Nr. 1387, Olifant-rylaan, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA978a7e3f5c9a054c48c14e25b78297cf4bf2c72fb90bbf2cccac6008e400e04edc6821c3e41ef7de712da746c7a5179b5d5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 13 5 1 4 Stand No: 1387 Olifant Drive 1340 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -25.353939934014 31.765999546278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang