Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shirley's Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 90 resensies vir Shirley's Place
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Henro M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henro M

Money well spent.

Absolutely wonderful place with such a nice view and lovely features.

Lourens M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens M

Uitstekende waarde vir geld.

Uitstekende verblyf, Shirley is 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou, die ligging is stil en veilig, met 'n pragtige uitsig, alles is skoon en netjies, ruim kamer, pragtige badkamer met warm stort en ordentlike groot handdoeke, nie die klein waslappies wat 'n mens in ander plekke kry as handdoeke nie, en 'n heerlike ontbyt. Dankie.

Shirley's Place se terugvoer

Baie baie dankie vir die mooi woorde.
Ons waardeer dit vreeslik baie.
Groete

Shirley's Place
Jhaandre J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jhaandre J

Lovely.

It was fabulous, the host was very friendly and very helpful. I would definitely go again.

Shirley's Place se terugvoer

Thank you so much.
Means the world to me.

Shirley's Place
Zantal D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zantal D

Huis weg van die huis.

Dis 'n huislike plek en het so lekker geslaap, en die ontbyt is fantasties. Die tannie is ook so behulpsaam en vriendelik.

Shirley's Place se terugvoer

Baie dankie, Zantal. Ons waardeer dit so baie en dit help ons om nog meer te streef vir goeie diens. Liefde, Tannie Shirley

Shirley's Place
Ronel K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K

Gasvry, waarde vir geld.

Absoluut fantasties! Tannie is so gasvry en vriendelik. Sy gaan uit haar pad om jou gemaklik te laat voel. Dit is letterlik 'n "home away from home". Die ontbyt is uit die boonste rakke en wanneer jy aandete bestel, kan geen restaurant daarby kom nie. Daar is baie min plekkies wat regtig pet friendly is, maar die plek is definitief hoog aanbeveelbaar. Dankie tannie vir al die liefde, gasvryheid en bederf.

Shirley's Place se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde.

Ons waardeer dit oneindig.

Groete
Shirley

Shirley's Place
Rachel P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel P

Excellent stay.

Very nice women. Go extra miles for her guest.

Cameron S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron S

Fantasties.

Baie lekker plek en ek sal enige tyd weer gaan.

Candice S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice S

Fantasties.

Dit was fantasties, die eienaars is verskriklik vriendelik en behulpsaam. Die atmosfeer was fantasties. Ek wil definitief weer gaan en vir 'n langer tyd. Baie dankie, vir die goeie diens wat ons ontvang het.

Shirley's Place se terugvoer

Hi Candice
Baie dankie vir die mooi woorde.
Oneindig dankbaar daarvoor.
Groete
Shirley

Shirley's Place
Kobus J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus J

Fantasties. Sal weer daar bly.

Dit was fantasties. Skoon en netjies. Baie gasvry.

Shirley's Place se terugvoer

Baie dankie.
Dit word oneindig waardeer.

Shirley's Place
Rita E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita E

Vriendelike aangename gasvrou en lekker ontbyt.

Lekker gebly dankie.

Marlize J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize J

Beautiful, cozy, excellent customer service.

Lovely stay, the location was amazing and the service was top-notch. I would stay there again and recommend my friends and family to stay there if it was good value for money.

Lizette H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette H

Pragtige uitsig, soveel meer as verwag.

Lieflike uitsig. Shirley was só behulpsaam en vrygewig met haar tyd en verstaan van ons situasie. Baie dankie.

Shirley's Place se terugvoer

Baie dankie Lizette. So 'n plesier om sulke oulike mense te ontmoet.

Shirley's Place
Meagan M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan M

It was lovely, my son enjoyed himself.

It was my son's first stay at a guesthouse and his first time in a hot tub. He enjoyed it so much and asked to visit Shirley again which we definitely will. Shirley was amazing and so friendly.

Shirley's Place se terugvoer

Thank you so much Meagan. Was lovely to have you both.
Shirley

Shirley's Place
Lance H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance H

Great value for money.

Had a great stay and will be back soon.

Shirley's Place se terugvoer

Thank you so much. Really appreciate it.
Regards
Shirley

Shirley's Place
Candice M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice M

Netheid en rustigheid.

Dienste was opreg en verblyf was baie lekker en skoon.

Magda Ann L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda Ann L

Awesome stay definitely staying longer next time.

Absolutely great.

Shirley's Place se terugvoer

So grateful Magda, thanks for your kindness. Shirley

Shirley's Place
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Chris L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L

Great.

Woderlik en 'n great ontbyt.

Shirley's Place se terugvoer

Baie dankie. Waardeer dit geweldig
Shirley

Shirley's Place
Caren E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Caren E

Baie lekker en vriendelike diens.

Baie goeie waarde vir geld gewees.

Tiaan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tiaan M

Baie vriendelike gasvrou wat 'n heerlike ontbyt voorberei het.

Shirley het moeite gedoen om mens te laat tuisvoel en die ontbyt soggens was heerlik.

Shirley's Place se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer dit baie. Shirley

Shirley's Place
Etienne S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Etienne S

Sal nie weer hier bly nie. Ongelukkig is ons self in die bedryf en higiëne en netheid.

Sal nie weer hier bly nie. Ongelukkig is ons self in die bedryf en higiëne en netheid dra ons na aan die hart.

Willem N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem N

1 nag oorgeslaap.

Net 1 nag oorgeslaap.

Magda Ann L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda Ann L

Ons tweede besoek. Dit was baie lekker.

Sal gou weer kuier.

Shirley's Place se terugvoer

Baie Dankie. Ons waardeer dit so baie. Kan nie vertel hoe baie nie.
Groete

Shirley's Place
Philip B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B

5 star service.

Will be back. Great place. Value for money.

Anzel P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel P

Stil en baie rustig soos ek nodig gehad het.

Net WiFi wat nie in die kamer beskikbaar is nie.

Jonathan P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan P

Dit was fantasies en veiligste en rustigste plekkie ooit.

Ek sal met graagte Shirley's aanbeveel.

Shirley's Place se terugvoer

Baie, baie dankie.
Dit word so hoog waardeer.
Shirley

Shirley's Place
Magda Ann L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda Ann L

Awesome.

Dit was een aand, maar great sal definitief weer kuier. Die ontbyt was heerlik en Shirley is 'n gasvrou duisend.

Shirley's Place se terugvoer

Baie baie dankie.
Wat n plesier om julle hier te gehad het.
Shirley

Shirley's Place
Ntombekhaya F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombekhaya F

Perfect and awesome.

I slept at Shirley's place 4 nights, it was awesome. I enjoyed my time there. I struggled with uber. Shirley took me from her place to my destination for 5 days. She is such a wonderful person. Her breakfast is delicious. Everything was perfect.

Shirley's Place se terugvoer

Thank you so much. It was so lovely having you. I enjoyed our daily trips and conversations. Love, Shirley.

Shirley's Place
Azwihangwisi Elvis M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Azwihangwisi Elvis M

I really enjoyed my stay at Shirley's Place.

The only thing they needs to improve is to install a remote gate motor as getting off the car at night, use the small gate to get inside the yard to open the bigger gate is not very safe. There was no WiFi connectivity in the room I was staying at. That needs to be improved.

Wilma V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Veilige en rustige verblyf.

Heerlike, ontspanne atmosfeer. Algehele omgewing is binne bereik van snelweë en ook besigheidsentrums. Ontbyt en diens van uitstaande gehalte.

Pierre D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D

Shirley is 'n goeie gasvrou en huis is goed geleë vir die voorstede.

Shirley het moeite gedoen met die kamer en my laat welkom voel. Sy gee uitstekende ontbyt en is vriendelik. Parkeerplek is veilig maar moeilik om in te kom vir groter motors. Sal gaar weer daar bly.

Sandthan Z - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandthan Z

My kuier was van korteduur, moes net die aand daar slaap en volgende oggend uit wees, maar ek sal graag langer wou bly. Gaan definitief weer gaan.

Ek het laat vertrek en het nog gewerk op pad na Shirley's. Heeltyd met eienaar in kontak gewees en gesê dat ek laat sal wees. Sy het vir my gwag tot 21:00 en nogsteeds vriendelik ontvang. Ek sal beslis weer daar gaan bly vir langer die keer en my gesin saamvat. Die uitsig was fantasties in die aand.

Shirley's Place se terugvoer

Baie baie dankie.
So waardeer die mooi review.
Shirley

Shirley's Place
Helena R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena R

Vriedelike mense.

Was 'n rustig, mooi uitsig en baie gasvry.

Dolly V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dolly V

Shirley is a friendly hostess.

The flat is small, but exactly what we wanted. No WiFi outside the flat.

Porcia L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Porcia L

We enjoyed our stay from when we got there up until we left.

We had a room outside of the main house which was very nice. Shirley is a great host.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het ons verblyf geniet vandat ons daar aangekom het tot ons vertrek.

Ons het 'n kamer buite die hoofhuis gehad wat baie lekker was. Shirley is 'n goeie gasvrou.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ashlee P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashlee P

Amazing, warm, friendly, cozy.

It was so relaxing and comfortable, Shirley was friendly and her service and hospitality was great. I am definitely going back there its the best place to be ever.

Monique L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L

Mooi uitsig, veilige omgewing, ideale bestemming, bekostigbaar.

Met aankoms was ons met vriendelikheid ontvang ons het dadelik tuis gevoel. Tannie Shirley is baie vriendelik en baie behulpsaam ons sal beslis weer daar gaan kuier.

Joeks L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joeks L

Baie lekker gebly, dankie.

Ek't baie lekker gebly. Ek beveel dit hoog aan.

Sonja Y - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja Y

Gesellig, vriendelik en 'n pragtige uitsig!

Ek kan definitief die plek aanbeveel, waarde vir geld, ontbyt wat ingesluit is. Die uitsig is ongelooflik!

Wayne G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne G

Baie rustig.

Die gasvrou was vriendelik, maar sy was net 'n bietjie te veel visible. Gebrek aan privaatheid.

Wonder M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wonder M

I enjoyed my stay and would not mind staying there anytime.

Great place, great hospitality, good value for money.

Suzette P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette P

Veilige omgewing. Vriendelike diens en 'n goeie ontbyt.

Die akkommodasie en prys is goed gepas.

Delano H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delano H

Gerieflik en ’n asemrowende uitsig.

’n Baie rustige area met alles wat mens nodig het. Die kamers is gerieflik en ruim. Lekker om net so weg te breek. Ons het goeie en vriendelike diens ontvang.

Justin S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Justin S

Die kuier was baie lekker tot met 10 uur toe die man ons kom aanspreek op 'n lelike manier.

En ook aan Shirley, as jy 'n probleem het met u gaste, bespreek dit dan met hulle en nie met ander gaste nie. Maar andersins was dit baie lekker. Ek sal hierdie plek nie aanbebeel aan jong mense nie. Dis meer vir ouerige mense.

Shameerah W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shameerah W

Everything was worth the money we paid for. Great customer service too.

We felt very comfortable throughout the stay.

Shirley's Place se terugvoer

Thank you so much for the review.

Very grateful.

Best Regards,
Shirley

Shirley's Place
Francois O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois O

Die eienaar Shirley is 'n fantastiese persoon en ons was baie dankbaar vir al haar moeite.

Kamers was netjies, skoon en die kos was fantasties. Baie dankie vir alles.

Barend H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend H

Baie ruim, netjiese kamer met mooi uitsig.

Lekker plek. Lekker stort.

Annalie F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Annalie F

Ligging, veiligheid en kliëntediens baie goed. Netheid nie op standaard nie.

Shirley's Place kort onderhoud en netheid. Is baie teleurstellend. Beddegoed is teleurstellend. Ligging baie mooi en 'n mens voel veilig.

Warren T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren T

Was fantastic.

The service was great had a very nice stay at Shirley's Pace, will definitely go back.

Shirley's Place se terugvoer

Thank you so much.

It was wonderful to have had you as guests.

Best regards,
Shirley

Shirley's Place
Barend H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend H

Baie netjiese kamer met mooi uitsig.

Netjiese kamer, lekker matras wat rustige nag verseker. Ruim badkamer en stort. Die sjokolade 'n ekstra verleiding.

Shirley's Place se terugvoer

Baie dankie vir mooi woorde, ek waardeer dit baie.

Shirley's Place
Barend H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend H

Baie ruim, netjiese kamer met mooi uitsig.

Sien sterre.

Shirley's Place se terugvoer

Baie baie dankie vir hierdie mooi kommentaar. Ek waardeer dit baie.
Geseende jaar verder.
Groete,
Shirley

Shirley's Place
Jabez V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jabez V

Friendly and wonderful service!

Enjoyed my stay at Shirley's place. A warm and friendly, quiet and clean place.

Louise C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise C

Heel oraait.

Hulle kan net meer privaatheid op badkamergeriewe verskaf. Omdat kamers by mekaar is, kan hulle net dat gaste volume afdraai.

Shirley's Place se terugvoer

Hi Louise
Die Travellers room wat jy gebook het is juis die goedkoop kamer wat nie die en-suite is nie. Dis 'n enkel kamer wat altyd 'n Travellers room genoem word.
Dit is wat jy gekies het.
Baie dankie
Shirley

Shirley's Place
Nick E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick E

Verblyf waarde vir geld.

Waarde vir geld. Terrein kort aandag. Baie blare, pitte wat rondlê in voetpaadjies. Bedek verdroogde grasperk met kunsgras.

Shirley's Place se terugvoer

Beste Nicolaas,

Ons wil nie kunsgras op die erf plaas nie.

Die grasperk is droog omdat die Kaap tans `n droogte beleef.

Beste Groete
Shirley

Shirley's Place
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Maurette W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurette W

Shirley is 'n baie aangename persoon en laat gaste welkom voel.

Kamers is ruim, badkamers is modern. Miskien net nie winterlakens in die middel van die somer nie.

Francois V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Fantastiese ervaring, hoogs aan te beveel.

'n Goed toegeruste eenheid, modern en skoon, ongelooflike uitsig oor die Kaap, 'n heerlike ontbyt en 'n vriendelike gasvrou wat uit haar pad gaan om mens tuis te laat voel laat Shirley's Place uitstaan bo ander gastehuise wat ons tydens ons reis besoek het. Ek sal Shirley's Place sonder huiwering aanbeveel en sal vir seker weer daar tuisgaan as ek weer die Kaap besoek.

Hottie O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hottie O

Fantastiese, warm boerevriendelikheid in koue Kaapstad.

Mooi kamers, heerlike kos, swembad, sauna, Jacuzzi, hartlikheid.

Elene V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elene V

Great value for money!

The location is lovely and quiet, a bit far from main attractions but offers you a glimpse into every day life in Cape Town. The food and service was warm and charming.

Elroy S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elroy S

Was heerlik en rustig.

Vandat ek ingekom het was die atmosfeer en rustigheid net wat ek nodig gehad het. Ek het tuis gevoel en tannie Shirley se gasvryheid en opregtheid het my op my gemak gelaat. Die uitsig is fantasties en die ontbyt was die lekkerste en vullend gewees. Dit was 'n wegbreek van die besige werklewe met heerlike huislikheid! Ek kom beslis weer!

Hendrina M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrina M

Aangenaam en gasvry.

Goeie verblyf en maklik om reëlings te tref mee.

Anita S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S

Absoluut fantasties!

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom en te help! Ons was doodmoeg na ’n bitter lang dag. Sy was absoluut briljant! Die kamer was perfek vir ons behoeftes. Sal baie beslis weer daar gaan bly!

Nadia V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Mal oor Shirley!

Dit was vir my werklik baie lekker om daar te bly. Dit was 'n huislike atmosfeer en Shirley was baie gasvry. Sal beslis weer daar gaan bly en kan dit aanbeveel aan elke persoon wat verblyf soek in daardie area.

Shirley's Place se terugvoer

Baie dankie Nadia.

Ek waardeer baie dat jy die moeite gedoen het om vir my so aan te beveel.

Ons het soms n bietjie n "pat on the back" so nodig!

Beste Groete,
Shirley

Shirley's Place
Christine L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine L

Genotvol.

Die kamer was baie netjies skoon. Badkamer super modern en 'n plesier om te gebruik. Dis stil en rustig, net wat ons nodig gehad het. Daar was veilige parkeerplek agter veiligheidshek vir ons voertuig wat 'n groot pluspunt vir ons was. Gasvrou ook baie vriendelik. Kan enige tyd aanbeveel!

Richard W - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard W

Great warm welcome from Shirley and very peaceful.

Shirley was very welcoming and my wife and I found the views spectacular and the whole ambiance very relaxing.

Heinrich D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich D

Netjies en ontspanne.

Baie ontspanne. Vriendelike ontvangs en netjiese verblyf.

Etienne T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne T

Dis 'n gemaklike, stil plek met 'n pragtige uitsig en vriendelike gasvrou.

Die gasvrou was baie aangenaam en natuurlik vriendelik, dis bekostigbaar, netjies en stil, met goeie ontbyt.

Riana B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riana B

Vriendelik en laat mens welkom voel, personeel is hulpvaardig. Parkering is bietjie ongemaklik.

Shirley laat mens welkom voel en personeel is gaaf en hulpvaardig. Gaste areas dalk net meer duidelik uitgewys word aangesien eienaars in dieselfde huis woon. Dalk aircons in kamers installeer.

Lizelle H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Lizelle H

Teleurstellend.

Sal nie aanbeveel tensy hulle opgradeer en netjies maak nie.

Gezie L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gezie L

Ons was hartlik ontvang en die verblyf was aangenaam met 'n heerlike ontbyt wat bedien is.

Ons kamer en badkamer was gerieflik en baie netjies. Daar was koffie, tee en beskuit beskikbaar. Daar was egter nie rooibostee nie en ek wil dit aanbeveel vir alle gastehuise omdat dit 'n produk eie aan Suid-Afrika is. Shirley is baie vriendelik en behulpsaam en haar ontbyt was lekker. Die huis is in 'n baie rustige deel van Brackenfell en het 'n pragtige uitsig oor Tafelberg en die Skiereiland. Daar was ook voldoende inligting beskikbaar vir ons alhoewel gaste uit ander dele van ons land of uit buiteland sal dalk meer inligting oor die toerisme aantreklikhede wou hê? Baie dankie!

Gawie H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie H

Baie gasvry en vriendelik.

Ek het op baie laat kennisgewing bespreek en was aangenaam verras. Die uitsig is pragtig en Shirley en haar man het ons baie welkom laat voel. Die ontbyt was heerlik en sal beslis weer daar tuis gaan.

Astrid S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid S

Shirley was hartlik en gaaf en ons het tuis gevoel.

Sal beslis weer teruggaan. Wonderlike ervaring! Ek moet sê die diens was fantasties! Shirley en haar man was aangenaam en het ons met ope arms verwelkom. Alles was netjies en die ontbyt was heerlik. Baie vriendelik en warm, dit het gevoel asof ons by familie gaan kuier het. Ons sal beslis weer binnekort terug wees!

Shirley's Place se terugvoer

Baie dankie.
Ons waardeer die goeie review. Dit laat mens kans sien om nog beter te probeer doen vir jou gaste.

Beste Groete
Shirley

Shirley's Place
Marinda V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V

Ons het heerlik ontspan.

Shirley is baie gasvry en ons het baie lekker gerus en gekuier. Ek sal Shirley's Place regtig aanbeveel.

Shirley's Place se terugvoer

Baie baie dankie.
Dit maak 'n mens weer baie dankbaar en positief.
Beste Groete
Shirley

Shirley's Place
Alida P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida P

Uiters gasvry!

Shirley was dierbaar en baie gasvry. Ons het welkom gevoel, alles was skoon en netjies.

Sanet Geldenhuys B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet Geldenhuys B

Vriendelike verwelkoming!

Baie netjiese, skoon plekkie met baie vriendelike eienaars. Daar kan net lugversorging voorsien word.

Tshililo Thomas R - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshililo Thomas R

Affordable and close to tourist attractions.

The inclusion of TV in the rooms will make it more homely!

Shirley's Place se terugvoer

Thank you.
Did explain to the customer that the two rooms that this customer was in, had just been built and that TVs are being installed soon.
We have adjusted price accordingly.

Regards,
Shirley's Place

Shirley's Place
Marie B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Dis lekker stil en rustig en gesellig en die ontbyt was lekker.

Sien sterre.

Leonie L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie L

Alles baie lekker, maar kort gasvryheid.

Alles was regtig lekker maar kort regtig gasvryheid en vriendelikheid.

Shirley's Place se terugvoer

Hi Leonie

Ek is jammer oor ek ongasvry voorgekom het.
Dit was nie so bedoel nie, ek dink net ek was baie moeg met hierdie fees seisoen.
Ek is juis bekend vir my vriendelikheid en gasvryheid en julle wat so `n oulike gesinnetjie is, laat my nog slegter voel.

Weereens baie jammer en hoop julle het `n geseende jaar.
Beste Groete
Shirley

Shirley's Place
Hansie V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hansie V

Aangenaam.

Vriendelike ontvangs en aangename atmosfeer.

Andries D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries D

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Dit was gasvryheid uit die boonste rakke. Shirley's Place is ideaal geleë met 'n besonderse uitsig oor die stad en Tafelberg op die horison.

Ann S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ann S

Die gastehuis is in 'n veilige area, maar daar is plek vir verandering en aanpassings.

Die eienaars is bedagsaam. Die plek self nodig moontlike aanpassings en aandag, soos die kamers nodig TV. In die toekoms kan daar gesinne inklok met kinders en dan kan dit dalk goed wees as daar meer privaat kamers is sodat almal saam onder een dak kan slaap, maar privaatheid kan geniet. Verder het ek my tyd baie geniet.

Shirley's Place se terugvoer

Middag

Op u bespreking het u die opsie gehad om `n aparte kamer vir u kinders te bespreek indien u meer privaatheid wou he. Dan sou die kinders volprys betaal het. Maar u het net een kamer bespreek vir vier mense.

In die vervolg is dit altyd beter om met die eienaar persoonlik te praat, daar is tog baie geleentheid om dit te doen tydens verblyf.
Indien u sou, sou u gehoor het dat ek besig is om TV's in al die kamers in te sit, en dis nog een van die redes hoekom ek hierdie Kersfees minder as die ander gastehuise in die area geprys het.

Ek wens u `n goeie jaar toe.
Groete
Shirley's Place

Shirley's Place
Pierre L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre L

Ligging was goed en prys was reg.

Vriendelike gasvrou. Waarde vir geld.

Maryke D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke D

Het fantastiese diens gekry.

Pragtige uitsig oor die Kaap. Ons het baie tuis gevoel en die diens was fantasities. Sal dit enige tyd vir ander mense aanbeveel.

Garry P - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garry P

I found my stay at Shirley's Place very comfortable and welcoming. A home from home.

Shirley's Place is a warm and inviting environment driven by Shirley and Adriaan.

Chantal S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal S

Wil gou weer terug kom!

Baie goed, kamer was lekker, mense vriendelik en jy voel dadelik tuis.

Bernaudine B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernaudine B

It was a lovely experience.

I enjoyed my stay very much and enjoyed the atmosphere.

Thanduxolo M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thanduxolo M

Warmth and hospitality excellent

The rates are affordable. There is certainly warmth and hospitality. However, cleanliness and general communication is an issue with room for improvement.

Hannelie V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Hannelie V

Dankie aan Shirley.

Ek wil eerstens net dankie sê vir Shirley. Sy het baie laat die aand gaste ontvang. Met aankoms moes my bestuurder egter uitvind daar is net 1 kamer beskikbaar en ons het 2 bespreek. Daar is geld in haar hand gestop en gesê hulle het 'n fout begaan en sy moes op 'n slaapbank slaap en het 'n erge rugprobleem so sy het nie 'n goeie ervaring gehad nie.

Paul B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B

Great!

Alles het vlot verloop en Shirley was fantasties. Hoogs aanbeveel.

Miles D - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miles D

It was a great experience to stay and be hosted at Shirley's Place.

The surrounding area and the accommodation were enjoyable and exactly what was required. I would gladly recommend Shirley's Place to all of my business and social colleagues, and friends.

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Keurboomstraat 86, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54e2e664419c43d6711213e9c94b974c2ac66a83ccd9c76867021dd2dd7f0253e252e5472791469c6dadfccb300187cb0492?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 86 Keurboom Street Protea Heights 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.889147343593 18.701498508453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang