Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seapearl Oceanfront Villa and Cottage

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Branderdraaistraat 28, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 825 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seapearl Oceanfront Villa and Cottage is aan die oewer se rand geleë, in 'n stil straat tussen die Sandbaai- en Onrusstrande. Elke eenheid kan individueel bespreek word of albei kan saam bespreek word, afhangende van die grootte van die groep.

Seapearl Oceanfront Villa bied slaapplek aan 6 gaste. Die oopplan-leefarea, -kombuis en -eetarea het stapeldeure wat lei na 'n patio met braaigeriewe wat na die see kyk. Die 3 en suite-slaapkamers is op die boonste verdieping, elk met 'n koninggrootte-bed, balkon wat uitkyk op die see en pragtige see-uitsigte.

Seapearl Oceanfront Cottage is kleiner, maar het ook slaapplek vir 6 mense. Die kothuis het 'n oopplan-leefarea, -kombuis en -eetarea, met stapeldeure wat lei na 'n groot stoep wat na die see kyk. Al 3 slaapkamers is en suite, en twee het pragtige see-uitsigte met skuifdeure wat na die see-front patio lei. Die 2 slaapkamers wat na die see kyk het koningingrootte-beddens, terwyl die derde kamer 2 enkelbeddens het wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word.

Elke eenheid het 'n aparte ingang, braaigeriewe en see-front patio en tuin, waar jy kan kyk hoe die son sak oor die Atlantiese Oseaan. Albei eenhede het WiFi, parkeerplek op die perseel en wasgoedgeriewe. Elke kombuis is toegerus met 'n groot eiland met sitplek, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolf, gasoond, elektriese stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Albei eenhede het ook gaskaggels en omskakelaars om die Wi-Fi en televisie aan die gang te hou tydens beurtkrag.

Sandbaai is sentraal geleë by die ingang na die Hemel-en-Aarde-vallei, met maklike toegang tot die middestad van Hermanus, plaaslike wynroetes, puik restaurante, galerye, bergfietsry- en staproetes, naweekmarkte en inkopiegeriewe. Die Whale Coast Mall is naby die ingang van Sandbaai. Die kuspaadjie wat Sandbaai, Onrus en Vermont verbind, loop direk voor die eiendom en bied maklike toegang tot die Onrus- en Sandbaaistrande.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Sarah P
Saam met vriende
5.0
Spacious beach house with stunning sea views. Perfect for a group of 6. This was quite the most beautiful Air B&B we've stayed in. We w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Belinda T
5.0
Onvergeetlike uitsig. Luuks toegerus. See-uitsig is asemrowend. Stilte en rustigheid salig. Netjies, skoon, luuks toegerus. Ons het die braaiplek goed...
Sien meer
Mrt 2024
Quinton Z
Saam met lewensmaat
4.8
Skoon, netjies gemaklik en goed toegerus. Baie rustig en lekker gebly, baie lekker kuier huis.
Nov 2023
Angela H
Gesin met klein kinders
4.4
We had a wonderful weekend with our family in one of the most beautiful places. We loved our stay at Seapearl. The home was beautiful a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Des D
Gesin met tieners
4.2
Wonderful! Loved staying there, everything was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Branderdraaistraat 28, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seapearl Oceanfront Villa and Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 825
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 825
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Branderdraaistraat 28, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc961d39d9e4a0d5755599d4e4814dd1de5ec7c29abb543e182f656bd4f7d1dd97862b36fd6eb843c3a0d732573ee26255129?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 825 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 28 Branderdraai Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.420812275459 19.184499673611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang