Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sibani @ Dolphin Coast

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patricia-weg 1B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 590 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Sibani @ Dolphin Coast is 'n knus woonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel wat in die hartjie van Ballito geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n naweekwegbreek of oornagverblyf aangesien dit net 15 km vanaf King Shaka Lughawe is.

Dié woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer lei na die leefarea en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Let asb. dat hierdie slaapkamer nie 'n deur het nie.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Hierdie verblyf is naby die strand, winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nokulunga Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Patricia-weg 1B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patricia-weg 1B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a3a87d88dd14e7c107e5f7db5c7fbc3ebc4db7963d0efa048ae1f07b03311fc78f2c91875b703022786fe1b30df3ce12556?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag (plek vir 5) 1B Patricia Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.53863 31.213731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang