Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silken Thomas Rivier Kothuis

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Moné C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Salig! Ligging is perfek, uitsig is iets wat geld nie kan koop nie. Dankie! Lieflike kothuis, goed toegerus. Net wat jy nodig het om ordentlik te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Altanja
Silken Thomas Rivier Kothuis
Baie dankie Moné, bly julle kon deel in ons stukkie eden. Sien uit om julle weer te ontvang

Loula C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Rustige wegbreek en ontspannende kuiertjie. Ons het Silken Thomas Kothuis besoek en was weggeslaan met ons uitsig en die natuurlewe wat ons omring het. Die kothuis verskaf baie buitelug en binnehuis aktiwiteite waarmee 'n mens jouself kan besig hou. Ons sal definitief weer gebruik maak van hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Altanja
Silken Thomas Rivier Kothuis
Baie dankie Loula, bly jul dit geniet. Kom asb weer 🤗

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Altanja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oxbow Plaas, Buffelsbaaiweg, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8464575a4b440d5ed9cc192c9d6f3a8934b458362166382d7f7d186e62c612a675a74b8d64655e038b95dbf4f5d125c7805e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Oxbow Farm Buffelsbaai road 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.046382680693 22.934695315419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang