Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Dolphin Holidays Apartment 78

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 73, Stella Maris 78, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Silver Dolphin Holidays Apartment 78 bied selfsorgverblyf vir 6 gaste in 'n ruim woonstel met 'n 180°-uitsig oor die see in Amanzimtoti.

Dié woonstel is met 'n Balinese-tema versier en is op die sewende verdieping. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die ander badkamer is apart en het 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer.

Die ruim kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eetkamertafel.

Die sitkamer het 'n TV met DStv, gratis WiFi en 'n ingeboude USB-koppelpunt en, of internasionale laaiers. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n see-uitsig.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Debra D
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect for a holiday treat. If I have to go back, I will do so. Clean and quiet, everything was perfect. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Carla S
Gesin met klein kinders
5.0
Ons sal dit definitief weer doen en het dit baie geniet. Ons het as familie en gesin baie lekker en gerieflik gebly, die woonstelblok is teen die stra...
Sien meer
Jan 2024
Rudi V
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gewees. Sal baie graag weer gaan. Baie lekker tyd gehad en sal graag weer wil gaan. Het dit baie geniet.
Sep 2023
Angelique H
Gesin met tieners
4.8
Great accommodation, great Location, very safe. The flat is very comfortable but could do with a bit of a touch-up, window handles brok...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Kenny C
4.6
Pleasant. Pleasant. Everything was in close proximity to the unit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Babu Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kusweg 73, Stella Maris 78, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Silver Dolphin Holidays Apartment 78 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 73, Stella Maris 78, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyAzjC96umxTpSiwn4aqourn8owBN3fL7IVM7qXy07DziVvEdEz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 7) 10 5 1 5 73 Beach Road Stella Maris 78 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.051988 30.888147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang