Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Knights

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Malkopbaai- en Strand-straat, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Silver Knights is in die klein Weskus-vissersdorpie Lambertsbaai geleë. Dit is net 40 m vanaf die rotsagtige strandfront geleë. Silver Knights bied gerieflike verblyf in 3 eenhede.

Die eerste eenheid heet Josephine wat met 2 enkelbeddens ingerig is en 'n en suite-badkamer met 'n stort het.

Die tweede eenheid heet Karolis en beskik oor 1 slaapkamer, 'n leefarea met 'n bed en kooktoebehore.

Die derde eenheid heet Old Lady wat tot 4 gaste kan akkommodeer en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Alle eenhede het TV's met volledige DStv-kanale, WiFi-verbinding en hul eie privaat ingang. Die eiendom het sonkrag in die geval van beurtkrag.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 15 resensies vir Silver Knights
Netheid
4.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoek van Malkopbaai- en Strand-straat, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Silver Knights het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Malkopbaai- en Strand-straat, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcec526ac3d24b5c4bfd1d2f24b27e5260caab58688c0267d634a83ea6779346b06ca037aa0613d42c5c4a5c8da2bf149378?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Corner of Strand Street en Malkopbaai Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.095048165545 18.301961968979

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang