Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Sunsets

Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bay Beach-laan 67, Sunset Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Silver Sunsets bied selfsorgverblyf in Sunset Beach, 'n gewilde plek vir vlieërplankry in Kaapstad. Die verblyf is gerieflik naby plaaslike kruidenierswinkels, koffiewinkels en restaurante geleë.

Verblyf word gebied in 3 woonstelle, naamlik die Drieslaapkamer-Gesinswoonstel-Oseaan, Drieslaapkamerwoonstel- Berg, en die Eenslaapkamerwoonstel- Tuin. Al 3 woonstelle is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, 'n rusbank, ekstra sitplek, en 'n platskerm-TV geïnstalleer met Netflix, gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot die tuin en 'n gedeelde braai-area, die dak het ook buitemeubels waar gaste kan ontspan en die uitsig kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Bay Beach-laan 67, Sunset Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bay Beach-laan 67, Sunset Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf20e646d5d58f6b2ce9cdb862ea58dd18bd6a49dee3c5bc6756da5a34c15401a4930bb5daafede2f6e675264e9901838e7cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 3) 67 Bay Beach Avenue Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8522382 18.4914305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang