Simbonga Game Reserve and Sanctuary
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brakfontein, Thornhill, Thorn, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Simbonga Game Reserve and Sanctuary is 20 km vanaf die kusdorpie Jeffreysbaai.
Dié plaas bied verblyf in luukse permatente met selfsorggeriewe. Elke tent het 'n dubbelbed en/of enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, en braaigeriewe.
Simbonga spog met vrylopende wild deur die hele wildreservaat en dit is moontlik vir hulle om tot by gaste se eenhede te wei. Aktiwiteite op die plaas sluit stap, bergfietsry en swem in, afhangend van waterbeperkings.
Die wildreservaat bied majestueuse uitsigte oor die oop vlaktes met sebras, kameelperde, rooibokke, wildebeeste, blesbokke, en ander bokspesies wat daar wei, al die pad tot op die berge in die verte.
Hierdie instansie is ook 'n Warriors of Wildlife-reservaat wat grootkatte red en huisves.
Let asb. op dat die verblyf verskil.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lauren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Brakfontein, Thornhill, Thorn, Oos-Kaap
- Gaste dink Simbonga Game Reserve and Sanctuary het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Thornhill Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brakfontein, Thornhill, Thorn, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang