Sip A Way
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 16
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Keri-anne H - Nov 2023
Algehele gradering
Our stay at Sip A Way was wonderful. The accommodation was better than I expected.
Sip A Way se terugvoer
You were great guests.
Please do visit us again.
You will always be welcome!
Daniel L - Okt 2023
Algehele gradering
Great accommodation in a lovely setting.
Sip A Way se terugvoer
Dankie Daniel
Jul sal altyd welkom wees, gaste soos jul is vir ons n plesier om te huisves.
Kom asb weer
Carla P - Aug 2023
Algehele gradering
Mooiste plek.
Sip A Way se terugvoer
Julle sal altyd welkom wees.
Dankie vir mooi kompliment.
Daniel T - Jul 2022
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir 'n strandvakansie.
Sip A Way se terugvoer
Baie dankie vir die mooi komplimente.
Julle was wonderlike gaste met baie begrip vir die eskom probleme ens.
Ons is bly dat jul ons dorpie geniet het.
Kom asb weer.
Lomar R - Aug 2022
Algehele gradering
Stil, rustig.
Sip A Way se terugvoer
Baie dankie vir mooi komplimente.
Ons wil graag ons gaste se kuier gemaklik maak, waardeer daarom u mening.
Baie dankie vir jul geduld met ons, julle was wonderlike, gemaklike gaste.
Groete
Heidi C - Sep 2019
Algehele gradering
Ons was baie beïndruk met die verblyf!
Sip A Way se terugvoer
Dankie, Heidi, julle was wonderlike gaste...julle altyd welkom.
Sarel M - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlike vakansie in ruim huis met pragtige see-uitsig.
Sip A Way se terugvoer
Dankie Sarel,
Waardeer jou komplimente, hoop ons sien julle weer.
Dankie ook vir julle ondersteuning en begrip.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cherrywoodrylaan 504, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang