Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleep & B

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Felicia A
1 nag
5.0
Jun 2024

Absolutely amazing. Dit was 'n waarde vir die geld. Dit was 'n baie rustige atmosfeer. Ek het die stilte baie geniet te midde van die stad se lawaai. Ek sal enigeen aanbeveel om Sleep &B te besoek. Julle sal nie spyt wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cinette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker gekuier. Baie lekker gebly! Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erina M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Definitief waarde vir geld. Ons het heerlik gekuier. Die blyplek het alles wat 'n mens nodig het. Die eienares is baie gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandri Z
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Gasvryheid by uitnemendheid. Alles van uitstaande kwaliteit. Heerlik. Sal terug gaan en kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld. Warm en vriendelike ontvangs. Netjiese verblyf sal beslis weer gebruik maak van Sleep & B.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margi
Sleep & B
Dankie Denise! Julle is great gaste en enige tyd weer welkom. Groete Sleep&B

Isabel V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Netjies en perfek vir paar aande oorslaap. Baie mooi plek en is baie mooi en gemaklike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Lekker oornag plekkie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Margi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vineyard-straat, Philadelphia, 7304, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc6beb4333e8fbdcff220dd5c2a694515c7f02a0f29275920ce610314d12b6b629e55878fbab521e352e3bd0267024eb3e84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Vineyard Street Philadelphia 7304 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.667713245555 18.58012479096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang