Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleep & B

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vineyard-straat, Philadelphia, 7304, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sleep & B is in die hartjie van die skilderagtige, plattelandse dorpie Philadelphia, en is 'n bekoorlike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Dit bied 'n romantiese wegbreek vir 'n paartjie of 'n ontspanne wegbreek vir 'n klein gesin.

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind onder 12 jaar en beskik oor 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed, 'n kindermatras en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas en verhit-en-eetgeriewe, soos 'n mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Sleep & B is naby plaaslike winkels en restaurante, omring deur plaaslewe. Dit maak is ideaal vir 'n ontspanne wegbreek in die rustige dorpie Philadelphia.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Felicia A
5.0
Absolutely amazing. Dit was 'n waarde vir die geld. Dit was 'n baie rustige atmosfeer. Ek het die stilte baie geniet te midde van die stad se lawaai. ...
Sien meer
Jun 2024
Cinette D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier. Baie lekker gebly! Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar.
Mei 2024
Erina M
Saam met lewensmaat
5.0
Definitief waarde vir geld. Ons het heerlik gekuier. Die blyplek het alles wat 'n mens nodig het. Die eienares is baie gasvry en vriendelik.
Mrt 2024
Sandri Z
5.0
Gasvryheid by uitnemendheid. Alles van uitstaande kwaliteit. Heerlik. Sal terug gaan en kan dit aanbeveel.
Feb 2024
Denise B
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Warm en vriendelike ontvangs. Netjiese verblyf sal beslis weer gebruik maak van Sleep & B.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Margi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Vineyard-straat, Philadelphia, 7304, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sleep & B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vineyard-straat, Philadelphia, 7304, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc6beb4333e8fbdcff220dd5c2a694515c7f02a0f29275920ce610314d12b6b629e55878fbab521e352e3bd0267024eb3e84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Vineyard Street Philadelphia 7304 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.667713245555 18.58012479096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang