Sleep Easy Guest House
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drakensberg-laan 81, Amajuba Park, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sleep Easy Guest House is 3-ster-gastehuis in Amajuba Park in Newcastle, die derde grootste stad in KwaZulu-Natal. Die gastehuis het 'n rustige ligging wat gaste so tuis soos by hul eie huis sal laat voel.
Dié gastehuis het 12 en suite-gastekamers wat elk 'n dubbelbed, lessenaar en 'n en suite-badkamer het. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in. Gratis WiFi is beskikbaar.
Ontbyt en aandete is albei op versoek teen 'n ekstra kostes beskikbaar en word in die pragtige eetkamer voorgesit. Braaigeriewe word voorsien en veilige parkeerplek agter geslote hekke is beskikbaar.
Newcastle bied verskeie doendinge en besienswaardighede. Twee winkelsentrums en die Black Rock Kasino is net 'n kort entjie se ry van ons af. Gaste kan ook 'n potjie gholf speel by die Newcastle Gholfbaan. Die omgewing het 'n ryk geskiedenis en gaste kan gerus die Anglo-Boereoorlog Museum of Talana Museum besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Lilly Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Drakensberg-laan 81, Amajuba Park, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Newcastle KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drakensberg-laan 81, Amajuba Park, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang