Snails' End Cottage
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Endstraat 17, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Snails' End Cottage is 'n selfsorgkothuis in 'n stil woonbuurt van Hermanus, baie naby aan die strand en seepaadjie.
Ons kan twee in die hoofslaapkamer op 2 enkelbeddens akkommodeer en daar is 'n baie gemaklike dubbelslaapbank in die oopplan-sitkamer. Beddegoed en handdoeke (behalwe vir strandhanddoeke) word voorsien, en daar is TV, DSTV en verwarmers vir koeler wintermaande in die slaapkamer en sitkamer. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer, met komplimentêre toiletware.
Die kombuis is volledig toegerus met stoof, yskas en mikrogolfoond, gasvryheidskinkbord, asook alle ander nodige kombuistoerusting, en daar is 'n patio en braai-area. Drooglappe en skottelgoedwasser word ook voorsien.
Die kothuis het sy eie ingang en daar is baie parkeerplek.
Kinders is welkom, en klein honde ook, maar slegs indien vooraf gereël.
Naby vier gholfbane en lieflike staproetes, en die pragtige Fernkloof Natuurreservaat, asook baie luukse wynlandgoedere in die nabygeleë Hemel-en-Aarde-vallei.
Walviskyk vanaf die Kranspad is iets baie spesiaals van Augustus tot Desember, en haaihokduik is binne maklike bereik.
Snails' End is perfek vir toeriste, vakansiegangers en sakereisigers, en ons kan ook 'n volledige of kontinentale ontbyt aanbied wat in die kothuis bedien word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Penny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- West Endstraat 17, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Snails' End Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Endstraat 17, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang