Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sneezewood Farm Bed & Breakfast

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sneezewood Plaas, Boschfonteinplaas, Erfdeel 25, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 865 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sneezewood Farm Bed & Breakfast bied luukse verblyf wat ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers is. Dit is net 5 minute se ry vanaf die sentrum van Dundee in die Noorde van KwaZulu-Natal. Dit is op 'n plaas en gaste kan die rustige omgewing en oop ruimtes tydens hul verblyf geniet.

Verblyf word in 6 individueel gemeubileerde kamers met gemaklike beddens en en suite-badkamers gebied. Vier van die kamers is in die hoof-B&B geleë en die ander 2 kamers is langs die hoofhuis.

Elkeen van die verblyf-opsies het 'n aparte ingang. Daar is 'n sitarea met 'n eerlikheidskroeg, platskerm-TV met 'n DStv-hotelpakket, WiFi en lugversorging. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien.

Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n elektriese heining en hek beskikbaar. Ontbyt word daagliks tussen 07:00 en 09:00 in die eetarea bedien en aandete is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Paul & Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Sneezewood Plaas, Boschfonteinplaas, Erfdeel 25, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sneezewood Farm Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 865
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 865
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sneezewood Plaas, Boschfonteinplaas, Erfdeel 25, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa338187be4aff0e44f4342d22036974d6b39f71074db4f61ce3dac24ecf049c50bd5543c3f9b9a377346b1470d6b9c5f133e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 865 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Sneezewood Farm Boschfontein Farm, portion 25 3000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.194883221859 30.196288656394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang