Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soetdoring Selfsorg

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R328, Zeekoegat Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Soetdoring Selfsorg is in 'n rustige en vreedsame omgewing met uitsigte oor die Outeniekwaberge geleë en is 'n rustieke wegbreek wat selfsorgverblyf bied net 7 km buite die dorpie Oudtshoorn.

Soetdoring Selfsorg bied die ideale wegbreek vir paartjies, familie en vriende van alle ouderdomme en bied gaste 'n keuse van klipkothuise en lieflike houthutte. Die eenhede het lugversorging vir gerief en gemeubileer met gemaklike dubbelbeddens of enkelbeddens. Elke eenheid het ook 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Elkeen van die eenhede het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, asook breekware en eetgerei, en gaste kan in die wintermaande voor 'n gesellige kaggel ontspan. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.

Die eenhede maak oop op lieflike patio's met sitplek buite en braaigeriewe met uitsigte oor die omgewing. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien vir al die eenhede. Neem asseblief kennis dat die dam se watervlakke kan daal.

Oudtshoorn bied 'n verskeidenheid doendinge soos stap- en voetslaanroetes, bergfietsry en 4x4-roetes. Gaste kan ook verskeie besienswaardighede soos die Kango-grotte, die Volstruisplaas, die CP Nel, of die CJ Langenhoven-museum besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 95 resensies vir Soetdoring Selfsorg
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kristy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Langs die R328, Zeekoegat Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Soetdoring Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R328, Zeekoegat Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb24abce22bdeb30b0cc746d019a89c8bc0f41bba7c5385cd5fa9bd07a327e42bb37cf4cc1bb33f159813a6adf638b5bc5cc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 Off the R328 Zeekoegat Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.630345652924 22.155686306063

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang