Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soleil South Coast

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Betsie D
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Dit was rustig en stil. Toegerus met die nodige. Naby verskeie strande. Het baie lekker gebly. Baie rustig. Alles was perfek. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Soleil South Coast
Hi Betsie Baie dankie vir jou uitstekende terugvoer! Ons is baie bly dat jy vir die derde keer weer lekker gekuier het. Sien jou gou weer! Vriendelike groete

Jabu K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

The couple is kind and friendly. The place is clean and we enjoyed our stay. Clean, beautiful and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Soleil South Coast
Hi Njabulo Thank you for giving us an excellent rating on all five categories. It was a pleasure having you. Kind regards Johannes and Anna

Marlize V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Heerlik en verfrissend. Heerlik uitgerus. Baie verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Soleil South Coast
Hi Marlize Dit was baie lekker om julle weer te verwelkom. Ons is bly julle het weer lekker gekuier. Vriendelike groete Johannes en Anna.

Gert H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Privaat en gerieflik. Gerieflik en privaat. Alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Soleil South Coast
Hi Gert Dit was baie lekker om julle weer te verwelkom. Ons is bly julle het dit so geniet. Vriendelike groete Johannes en Anna

Deon J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Absoluut fantasties! Ons het vreeslik lekker gekuier by Soleil - met aankoms is ons vriendelik verwelkom en rondgewys. Soleil het letterlik alles wat mens kan nodig hê weg van die huis af! Dis 'n baie netjiese en privaat plekkie en definitief goeie waarde vir jou geld! Ons sal definitief weer by Soleil tuisgaan as ons Suidkus toe gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Soleil South Coast
Hallo Deon Dit was vir ons 'n plesier om alles vir julle gerieflik, skoon en aangenaam te maak. Ons sien uit na julle volgende kuier. Vriendelike groete, Johannes en Anna

Lorraine B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Beste gasvryheid nog. Fantastiese plekkie. As ons ooit weer af kus toe gaan, sal ons beslis waar daar bespreek. By geen ander plek nie. Oom Johannes en tannie Anna, julle is awesome. Ons het heerlik gerus en gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Soleil South Coast
Hi Lorraine Ons is baie bly julle het so lekker by Soleil gebly. Dit was net 'n plesier om julle daar te he en baie dankie vir die sjokolades ! Vriendelike groete Johannes en Anna

Lorraine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Beste akkommodasie nog. Kan dit beslis aanbeveel vir almal. Ons het so lekker gebly, het sommer langer geboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Soleil South Coast
Hi Lorraine Ons is baie bly dat julle dit so geniet het en dat julle langer kon bly. Tot volgende keer ! Vriendelike groete Johannes en Anna

Wietz V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Heerlike ontspanning weg van die huis af, maar tog tuis. Oom Johannes en Tannie Anna het ons so tuis laat voel. Opregte gasvryheid. Ek sal beslis weer by Soleil tuisgaan in die toekoms. Dankie baie oom Johannes en Tannie Anna.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Soleil South Coast
Hi Wietz Baie dankie vir jul uitstekende terugvoer. Kom gerus gou weer. Vriendelike groete Johannes en Anna

Jodine T
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Wonderful. Amazing. Peaceful. Beautiful accommodation. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Soleil South Coast
Hi Jodine, sincere thanks for your excellent review. We appreciate your kind words and are looking forward to your next visit. Kind regards. Johannes en Anna

Leruchka M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2023

Ons het baie lekker gekuier en sal vir seker weer terugkom. Baie lekker gebly hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Soleil South Coast
Hi Leruchka Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is bly dat julle lekker gebly het en dat julle weer wil terugkom. Julle het ons ook volpunte gegee vir vier van die kategorieë. Ons is teleurgesteld dat julle vir ons 1/5 gegee het vir sekuriteit. Soleil het 'n alarmstelsel wat aan die sekuriteitsmaatskappy se beheerkamer gekoppel is. Daar is ook sekuriteitshekke by die voor- en agterdeur, diefwering voor die vensters en 'n kluis om waardevolle items in te hou. Daar is ysterpallisade aan die straat se kant met 'n ysterhek wat sluit. Daar is buiteligte wat snags aangeskakel is. Vorige gaste het ons telkens 5/5 gegee vir sekuriteit. Ons vertrou om julle weer in die toekoms by Soleil te verwelkom. Vriendelike groete Johnnes en Anna.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R720
R720 R576
per nag (plek vir 5)
Vanaf R720
R720 R576
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goodlands-weg 15, Anerley, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhNmUwMzIwLWZmZTAtNGEyMS1iZjU0LTVlNjQxZjA5NjJlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R576 per nag (plek vir 5) 61 5 1 5 15 Goodlands Road Anerley 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.671574483566 30.504798868717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang