Someplace Else Guest House
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burger straat 57, Krugersdorp, 2088, Gauteng
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Someplace Else Guest House is 'n bekoorlike gastehuis in Krugersdorp en binne maklike bereik van hospitale, winkelsentrums en verskeie ander geriewe. Dit bied oornagverblyf waar gaste kan ontspan of die area met verskeie aktiwiteite en besienswaardighede verken.
Die gastehuis bied verblyf in privaat gastekamers wat slaapplek vir 2 of 3 gaste bied. Dis ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en toegang tot 'n patio.
Daar is 'n konferensielokaal met plek vir 80 konferensiegangers. Ander geriewe op die perseel sluit 'n koffiewinkel, geslotekringtelevisie en afstandbeheerde toegang in.
Aktiwiteite in die area sluit swem, knortjorre, perdry, piekniek, lugballon-vlugte, voetslaan, fietsroetes en visvang in. Gaste kan ook die Wieg van die Mensdom-erfenisgebied, natuurreservate en historiese besienswaardighede besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Bornagain Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Burger straat 57, Krugersdorp, 2088, Gauteng
- Gaste dink Someplace Else Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burger straat 57, Krugersdorp, 2088, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang