Sonador Bush House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Fortunate M - Apr 2024
Algehele gradering
Exquisite.
Sonador Bush House se terugvoer
Thank you for your visit, Fortunate. I'm glad you had an amazing time.
See you soon.
Sonador Bush House
Marlida V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Sonador Bush House se terugvoer
Bly julle het dit so baie geniet. Sien jul gou weer.
Groete,
Sonador Bos Huis.
Linda V - Jan 2024
Algehele gradering
We all enjoyed the stay at Marloth Park, especially the peace and solitude.
Sonador Bush House se terugvoer
Thank you, Linda, for the feedback. We're glad to see the positive reviews and ratings. We look forward to seeing you soon.
Albert V - Mei 2024
Algehele gradering
Soos ek gese het, baie lekker.
Sonador Bush House se terugvoer
Baie dankie, Albert, vir julle kuier. Ons waardeer die terugvoer en sal dit in ag neem vorentoe.
Bly jul het lekker gekuier en die huis geniet.
Annalize J - Des 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging, lekker huis met baie diere wat kom kuier het.
Sonador Bush House se terugvoer
Bly julle het 'n goeie tyd gehad en lekker gebly. Dit is wonderlik dat julle soveel diere kon sien en die bos huis kon geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Marius M - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was 'n great plek gewees en so mooi.
Sonador Bush House se terugvoer
Wonderlik om te hoor. Baie dankie vir julle kuier en bly julle het dit geniet by Sonador Bos Huis. Dankie dat julle ons besoek het en ook die bos huis netjies gelaat het. Hoop ons sien julle gou weer.
Annelize B - Aug 2023
Algehele gradering
Min woorde kan dit opsom. Behalwe die woord: Wow!
Lees meerSonador Bush House se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier en bly julle het dit geniet by Sonador Bos Huis. Dis wonderlik dat die kinders tuis gevoel het en dit saam julle kon geniet. Julle sal gerus weer moet kom kuier.
Ryno D - Apr 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Sonador Bush House se terugvoer
Baie dankie vir jul kuier en terugvoer. Bly julle het dit geniet by Sonador Bos Huis. Ons veral bly die kinders geniet dit so. Dit maak dit vir die hele familie dit als werd. Ons sien uit na jul volgende besoek en jul welkom met ons te reel.
Estée M - Feb 2023
Algehele gradering
Ongelooflike spesiale plekkie in die hart van die bos.
Lees meerSonador Bush House se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer Estee. Ons by Sonador Bos Huis is baie bly julle het die kuier by die Bos Huis geniet. Dis so waar die uitsig van daarna met sonsondergang is besonders. Baie dankie dat julle dit als mooi netjies gelaat het. Sien uit na julle volgende kuier. Wie weet wat se diere en verrassing gaan die bos dan op lewer. Tot ons weer sien, groete Sonador Bos Huis.
Keagan V - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely! Enjoyed the animals and house a lot!
Sonador Bush House se terugvoer
Thank you for your feedback, Keagan.
Glad you enjoyed your stay at Sonador Bush House.
We appreciate the suggestion. It is in line with our improvement plans this year. Good news! We have ordered our new aircon for the house and will be installed later this week or early next week.
We loved having you as guests and appreciate you looking after the house. We look forward to welcoming you again.
Jan S - Nov 2023
Algehele gradering
Ons het lekker gebly en sal beslis die plekkie aanbeveel!
Sonador Bush House se terugvoer
Baie dankie vir jul kuier en bly jul het dit geniet. Dankie dat jul die huis waardeer en opgepas het. Altyd wonderlik as ons gaste die natuur en die huis waardeer. Dankie dat jul als in orde gelaat het en bly jul het waarde uit hul rustyd gekry. Sien uit na jul volgende kuier.
Marina D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie rustig en heerlik gekuier.
Sonador Bush House se terugvoer
Bly julle kon baie diere sien. Goed om te verneem die solarstelsel het gehelp. Laat weet ons as julle weer kom kuier, dan kyk ons hoe ons julle verblyf en pakket nog beter kan maak.
Christel N - Mei 2023
Algehele gradering
Baie aangename plek, maar ongemaklike situasie.
Sonador Bush House se terugvoer
Baie dankie vir jul kuier en bly dit was lekker. Baie dankie vir jou terugvoer oor die kamera ons neem dit ter harte. Die kamera word net gebruik vir sekuriteit doeleindes op die voordeur. Dit word nie op geneem nie en word net aan geskakel as die alarm aan gaan om te kyk of daar apies of bobbejane is. Ons sal ons gaste beter inlig van die kamera en hulle almal gerus stel in die vervolg.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Luislanglaan 1503, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang