Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonkring Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperlaan 42, Jongensfontein, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sonkring Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang wat op die grondvloer van die eienaar se vakansiehuis in Jongensfontein geleë is. Hierdie eiendom is binne stapafstand van die Jongensfontein Getypoel geleë en is baie naby aan die natuurreservaat, wat dit ideaal maak vir 'n klein gesin.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed en die badkamers is toegerus met storte. Kwaliteit linne word voorsien; gaste word egter verplig om hul eie handdoeke saam te bring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, lugbraaier, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, asook 'n koffiemasjien. Die aangrensende etenstafel het sitplek vir 4 gaste, en die sitkamer is ingerig met 'n rusbank en 'n slaapbank. Daar is 'n slim-TV; daar word egter van gaste vereis om hul eie data vir stroom te verskaf.

Die leefarea maak oop op 'n patio met buitesitplek, sonstoele en draagbare braaigeriewe. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar vir 2 voertuie met sleepwaens.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Isabella Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Noorkapperlaan 42, Jongensfontein, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sonkring Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperlaan 42, Jongensfontein, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b83a08adaa8b6dee3a18548fa1debd80f715d668da5ff290b73c3ba15d8e87a02ca0f8d7a59524b4d4676229910dee5d632?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 42 Noorkapper Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.430950092484 21.331558442456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang