Sonskyn-hoekie
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aliceweg 186, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sonskyn-hoekie is in Cannon Rocks geleë, 'n klein kusdorpie in die Oos-Kaap. Dié perseel is oorkant die pad vanaf die strandfront en ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger.
Die woonstel het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Daar is ’n dubbelbed en TV in die kamer en die badkamer beskik oor ’n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware.
Cannon Rocks is langsaan die Woody Cape Natuurreservaat en net 15 minute se ry vanaf Kenton-on-Sea. Addo Olifant Nasionale Park is minder as 100 km ver en Gqeberha (Port Elizabeth) is 132 km ver. 'n Winkeltjie en 'n poskantoor is beskikbaar in Cannon Rocks vir noodsaaklike voorraad en ander inkopiegeriewe is in Port Alfred, net 30 minute se ry vêr.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Aliceweg 186, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
- Gaste dink Sonskyn-hoekie het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Cannon Rocks Boknesstrand Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aliceweg 186, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang