Southport Sands
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fiddlewoodweg 4, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Southport Sands is 'n pragtige selfsorg-seehuis wat op die strand in Southport, Port Shepstone geleë is. Die huis bied direkte toegang tot die strand en is net 36 treë ver. 'n Blouvlagstrand met lewensredders is net 200 m vanaf die huis en daar is 2 getypoele waarvan die verste een net 210 m vanaf die huis is.
Die huis is geskik vir 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed wat in 2 elkebeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die vierde slaapkamer het 2 tripelstapelbeddens met 'n dubbelbed aan die onderdeel en enkelbed bo. Hierdie 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat 'n stort, bad, toilet en wasbak het. Al die slaapkamers het plafonwaaiers.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, kisvrieskas, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser toegerus en gaste kan hul maaltye by die toonbank met stoele geniet of in die eetarea wat 'n tiensitplek-etenstafel met stoele het. Die sitarea het het rusbanke en 'n stoel, asook 'n 50" slim-TV met Netflix en sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Die sitarea lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai.
Die stoep het 'n swembad met sonstoele en troeteldiere is welkom aangesien die tuin omhein is. Daar is ook 'n buitestort waar gaste die sand en seewater kan afspoel na 'n dag op die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Terence Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Fiddlewoodweg 4, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Southport Sands het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fiddlewoodweg 4, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang