Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sparrow Weg 7

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Herman V
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Goed toegerus en baie goed geleë! Was baie goed toegerus en ligging is baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucas
Sparrow Weg 7
Baie dankie Herman, ons waardeer die terugvoer, voorspoed vir die jaar vorentoe. Groete, Lucas en Santjie.

Marelize V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Fantastiese. Die huisie is toegerus met alles wat 'n mens kan nodig kry op vakansie om dit so gemaklik moontlike te maak. Die eienaars is baie vriendelik en het alles in hulle vermoë gedoen om dit vir ons so gemaklik moontlik te maak. Die sonkrag het elektrisiteit voorsien selfs toe daar beurtkrag was! Ons sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucas
Sparrow Weg 7
Dankie Marelize, ek waardeer die terugvoer, dit was aangenaam om julle te kon ontmoet en te kon huisves, weereens dankie vir die aftrek van die beddegoed en die mooi skoon toestand wat julle die woonstel agtergelaat het, dankie ook vir die lys van goed wat nog kort, groete vir Jean en die kinders

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Lucas Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sparrow-rylaan 7, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqZyzNsFTFLCLCjo0y4zktkLxonIEHL3WDBU5SsgrwMLd6nGJn1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 7 Sparrow Drive Aston Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.08324 24.912399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang