Sperrgebiet Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tertius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 456
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Evelyn S - Sep 2024
Algehele gradering
Fabulous. Ideal destination for the flowers season.
Yolande W - Aug 2024
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Phillip H - Aug 2024
Algehele gradering
N moet vir enige blomme en veld liefhebber!
Leandri D - Aug 2024
Algehele gradering
Lovely place I would definitely recommend it to anyone. It was so peaceful.
Henriette M - Aug 2024
Algehele gradering
Tussen blomme in Springbok.
Lees meerMaryna M - Aug 2024
Algehele gradering
Lovely environment.
Annelize C - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Linda D - Aug 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Marianne S - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Hanlie M - Jul 2024
Algehele gradering
Ons was 6 vriende wat saam gereis het. Het in 3 chalets gebly. Lekker gebraai.
Abri B - Jul 2024
Algehele gradering
Beslis nog 'n besoek werd!
Lizl D - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtige omgewing, gerieflike verblyf.
Diedricht B - Jun 2024
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Morna E - Jun 2024
Algehele gradering
Would have loved to stay longer.
Ina L - Jun 2024
Algehele gradering
Vry en veilig en kon die sonsondergang geniet!
Cobus L - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Judith L - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik, rustig.
Karen D - Jun 2024
Algehele gradering
Fantastic!
Pieter B - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik, net koud gewees.
Kobus B - Mei 2024
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en prakties.
Bennie O - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik met pragtige scenery.
Reinardt P - Mei 2024
Algehele gradering
Netjiese verblyf en pragtige natuurskoon.
Una J - Mei 2024
Algehele gradering
Ons kuier was baie lekker, stadsjapies het dit baie geniet.
Britt H - Apr 2024
Algehele gradering
A gem in Springbok with incredible views.
Yvette R - Apr 2024
Algehele gradering
Special and unique.
Giel K - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties. Aan te bevele.
Carin B - Mrt 2024
Algehele gradering
Mooiste plek ooit!
Quentin R - Feb 2024
Algehele gradering
Baie rustige plek om te ontsnap.
Marietjie O - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, lekker en veilige blyplek.
Gerrie G - Feb 2024
Algehele gradering
Beste oornag stop op Springbok.
Denise T - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelijk onthaal, netjies en veilig.
Jean-pierre V - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Alida V - Jan 2024
Algehele gradering
Absoluut asemrowende sterre uitsig in die aand! Goeie fasiliteite.
Anita M - Aug 2024
Algehele gradering
Baie veilig en netjies.
Hester F - Aug 2024
Algehele gradering
A+++.
Gerard S - Aug 2024
Algehele gradering
Die gasheer Tertius was baie behulpsaam met vervoer na Springbok.
Lorna S - Jul 2024
Algehele gradering
Mooi, rustige omgewing met oulike kothuis.
Jayne M - Jun 2024
Algehele gradering
Quiet farm stay just outside Springbok.
Pieter F - Mei 2024
Algehele gradering
Will go back.
Julie B - Jan 2024
Algehele gradering
Mooi, gerieflik en lekker.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Jacques S - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker stil gewees, kon goed rus.
Maria J C - Jun 2024
Algehele gradering
Lekke oppie plaas.
Lehanti C - Jun 2024
Algehele gradering
Nuwe 4x4 mense ontmoet.
Alida M - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon, veilige oornag-stop met tipiese Namakwaland gasvryheid.
Sonja P - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik - kan dit aanbeveel.
Gerda W - Jul 2024
Algehele gradering
Baie mooi plek. Vriendelike mense en diere.
Mercia B - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik rustige plaas atmosfeer.
Marius O - Apr 2024
Algehele gradering
Slept very well.
Carien D - Sep 2024
Algehele gradering
'n Veilige, gerieflike hawe in 'n pragtige, tipiese Namakwaland-omgewing.
Deon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Skitterend.
Louise B - Mrt 2024
Algehele gradering
Was rustig en vreedsaam.
Theo P - Jan 2024
Algehele gradering
Stil en rustig met 'n sonsondergang wat nooit vergeet kan word nie.
Melanie U - Jul 2024
Algehele gradering
Pragtige ligging.
Lees meerAlistair G - Sep 2024
Algehele gradering
Brilliant.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Sam K - Aug 2024
Algehele gradering
Uitsig onverbeterlik, maar linne en handdoeke het ons verblyf versuur.
Heila S - Aug 2024
Algehele gradering
N Wegbreek om die mooi blomme te gaan kyk.
Lees meerJacoba H - Apr 2024
Algehele gradering
Dis okay gewees.
Ans S - Aug 2024
Algehele gradering
Mooi natuur met minder as 'n basiese wooneenheid.
Nina N - Des 2023
Algehele gradering
Nice, clean, well equipped and lovely views.
Catherine G - Des 2023
Algehele gradering
Delightful.
Lees meerNadine C - Des 2023
Algehele gradering
Location great, value for money good, friendly host, and lodge had everything. Definite.
Sigourney G - Des 2023
Algehele gradering
Lovely.
Anna-marie B - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Deon S - Des 2023
Algehele gradering
Loved our visit.
Renita L - Des 2023
Algehele gradering
Iets om te beleef.
Angelique E - Okt 2023
Algehele gradering
Onbeskryflik.
Joanne L - Okt 2023
Algehele gradering
Perfect stopover in cute, rustic "cottages" in beautiful surroundings.
Lees meerShaun B - Sep 2023
Algehele gradering
Magical venue!
Obie O - Sep 2023
Algehele gradering
Baie mooi uitsig oor die blommeprag.
Herman_duplessis@yahoo.com D - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig en stil en rustig.
Kobus T - Sep 2023
Algehele gradering
Ongelooflike plek, net waar ons wou wees. Om uit te ry na ander plekkies, Kleinsee, Kamieskroon, ens. Dankie Tertius vir jou gasvryheid, en om ons in te lig watter paaie om te ry vir blomme. Dankie vir die gratis sak hout, om vir die koue te help, waardeer. Sal ons weer by jou plek sien.
Pieter B - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastiese ligging en nie te veel units nie.
Dalene V - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker huisie met mooi blomme in die omgewing.
Max K - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik, knus goed toegeruste huisie.
Karin M - Aug 2023
Algehele gradering
Puik verblyf met alles wat nodig is.
Kobus D - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Nico V - Aug 2023
Algehele gradering
Tranquillity between the quiver trees and Namaqualand flowers.
Lees meerPaul V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier daar.
Alet B - Aug 2023
Algehele gradering
Stil, rustige lodge.
Heletje V - Aug 2023
Algehele gradering
Asemrowend, vrede en vreugde.
Cobus S - Aug 2023
Algehele gradering
Great view and service.
Louis C - Jul 2023
Algehele gradering
Presies wat ek verlang het!
Lees meerLeah L - Jul 2023
Algehele gradering
Cabin was cosy and intimate.
Etienne V - Jun 2023
Algehele gradering
Stunning.
Riaan M - Jun 2023
Algehele gradering
Gesellige huisie omring deur ongelooflike natuurskoon, baie goeie waarde vir geld.
Annerene L - Jun 2023
Algehele gradering
Saligheid.
Randell P - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Johann Mechiel N - Jun 2023
Algehele gradering
Die sterrehemel was asemrowend.
Lees meerGerald B - Mei 2023
Algehele gradering
Awesome.
Johann H - Apr 2023
Algehele gradering
Uniek.
Lieze L - Mei 2023
Algehele gradering
Besonderse lekker verblyf, beveel dit hoogs aan!
Maria M - Apr 2023
Algehele gradering
Great view, perfect tiny house, attention to the garden.
Johandi S - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlike natuurskoon en alles wat jy nodig het!
Mymoena I - Apr 2023
Algehele gradering
Epic experience.
Lutz S - Apr 2023
Algehele gradering
Wow, super view and breathtaking sunset.
Veronique R - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties
Lisa P - Apr 2023
Algehele gradering
Scenic location.
Jean S - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en Skoon. Baie gerieflik.
Raynard L - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en wonderlik.
Adwina J - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustigheid, pragtig, asemrowend.
Jacobus Gustavus P - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Brigitte R - Mrt 2023
Algehele gradering
Rus en vrede.
Ronelle V - Mrt 2023
Algehele gradering
Asemrowend, sterbelaaide rustige nag.
Pieter V - Mrt 2023
Algehele gradering
'n Juweel in Springbok.
Jamie T - Mrt 2023
Algehele gradering
The stay was beautiful, view was beautiful, the owner was very kind and helpful.
Anna-marie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Mooiste plaas!
Frans L - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike plaasatmosfeer! Generator vir kragprobleme! Skoon en netjies!
Odelia M - Feb 2023
Algehele gradering
Die verblyf was heerlik.
Gerrie G - Feb 2023
Algehele gradering
Goeie oornagstop.
Candice B - Jan 2023
Algehele gradering
Tranquil, beautiful views.
Salome B - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Cara Jane B - Jan 2023
Algehele gradering
Calming, beautiful, and peaceful.
Justin A - Jan 2023
Algehele gradering
Great!
Niané D - Des 2023
Algehele gradering
Quite nice.
Elsie D - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Basie R - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Stan M - Des 2023
Algehele gradering
Net een aand oppad Namibië toe, ongelukkig, maar baie lekker.
Cecile M - Sep 2023
Algehele gradering
Very warm welcome.
Johan B - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige plaas met oulike selfsorghuisies.
Maria 0 - Sep 2023
Algehele gradering
Ons was baie tevrede. Baie mooi.
Ciska J - Sep 2023
Algehele gradering
Baie mooi blomme gesien, die 2 skaaphonde het my sommer onmiddelik tuis laat voel!
Francois S - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies en fantasties geleë.
Piet B - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was besonders. Baie netjies en als het gewerk soos dit moes.
Barry B - Mei 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Christa V - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike plaasrustigheid.
Gideon S - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het een nag oornag, jammer ons kon nie langer bly nie.
Marga O - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Karen T - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie keuse vir stilte in die natuur en ook in blommetyd.
Adrienne T - Aug 2023
Algehele gradering
Wondelike plaas.
Janske N - Jun 2023
Algehele gradering
Cosy chalets in a beautiful location.
Hansie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Oornag op pad na Namibia.
Petronise M - Jan 2023
Algehele gradering
Die naweek was een vir die boeke. Kalm en rustig in die natuur, presies wat jy nodig het na 'n gejaag van die groot dae.
Emile V - Des 2023
Algehele gradering
Rustige oorslaap weg van die dorpsgejaag, omring deur pragtige granietberge.
Helena O - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Fiona F - Okt 2023
Algehele gradering
Peaceful location.
Coreen V - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon!
Jeanne D - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf in pragtige omgewing.
Kate M - Jul 2023
Algehele gradering
We had a great stopover whilst travelling.
Willie B - Des 2023
Algehele gradering
Baie nice.
Marcel V - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtig op 'n plaas buite Springbok tussen die blomme.
Gert R - Aug 2023
Algehele gradering
Mooi uitsigte in rustige atmosfeer.
Charmaine B - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig.
Richard W - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was rerig die moeite werd. Waarde vir geld.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Anita J - Des 2023
Algehele gradering
Lekker plek met mooi uitsig. Akkommodasie benodig opknapping.
Driekie S - Aug 2023
Algehele gradering
Nie 'n lekker ervaring.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Francis V - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende oornagverblyf.
Lisa L - Des 2022
Algehele gradering
Rus en vrede.
Nantus O - Des 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Pieter V - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvang. Akkommodasie was puik.
Wilma P - Des 2022
Algehele gradering
Rustigheid, gemaklikheid.
David B - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Herman R - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Elizabeth V - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike oornagplek net buite Springbok.
Jennifer W - Nov 2022
Algehele gradering
Lovely location and comfortable accommodation.
Muhammad Hafeez I - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome.
Elvira O - Sep 2022
Algehele gradering
Ontspanne, netjies, net wat mens nodig het.
Pieter D - Sep 2022
Algehele gradering
Alles was reg, geen klagtes nie.
Marina L - Sep 2022
Algehele gradering
Op pad Richetersveld en Boesmanland toe.
Petria T - Sep 2022
Algehele gradering
Dis heerlik bereikbaar, op 'n plaas, maar ook baie naby aan Springbok. Ons het die vergesigte baie geniet, heerlik gerus!
Marius J Maritz M - Aug 2022
Algehele gradering
In die natuur op sy beste.
Robert W - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Ronelle E - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Helette M - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderful wonderful wonderful.
James C - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik buite Springbok in die semi-woestynarea.
Willem A - Jun 2022
Algehele gradering
Kan dit aanbeveel!
Willie W - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderlike, gasvrye diens en goed toegeruste eenhede.
Andre V - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik, warm, huislik, in 'n pragtige en rustige omgewing.
Lees meerGerhard M - Jun 2022
Algehele gradering
Rustig, waarde vir geld.
Amelia S - Jun 2022
Algehele gradering
Vind jou siel onder die sterre.
Hilda B - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing, volledig toegerus, vriendelik ontvang, heerlik gekuier.
Ilonka V - Mei 2022
Algehele gradering
So mooi. Vir 'n wegbreek na stilte is dit die moeite werd.
Andre V - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige oornagverblyf.
Petrus J - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Barbara S - Apr 2022
Algehele gradering
Uitsig strelend vir die siel.
George N - Feb 2022
Algehele gradering
Was fantasties. Stil en natuur agter.
Derick B - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooiste plek.
Christie L - Mrt 2022
Algehele gradering
Kos vir die siel.
Leande V - Mrt 2022
Algehele gradering
Prentjiemooi!
Garth A - Mrt 2022
Algehele gradering
Beautiful and peaceful.
Raymond D - Feb 2022
Algehele gradering
Lieflike plek.
Raymond L - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Martin K - Feb 2022
Algehele gradering
Netjiese skoon chalet in pragtige omgewing.
Carina D - Feb 2022
Algehele gradering
"Plek van rustigheid" - sal ek dit noem.
Alta C - Feb 2022
Algehele gradering
Lieflike ontdekking.
Rinette C - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderlike rustige stilhou na lang pad se ry.
Gerrie G - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Ronel V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike, goed ingerigte en veilige oornag-/blyplek.
Danie F - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtig geleë, omring deur natuurskoon.
Philippa S - Jan 2022
Algehele gradering
Absolutely everything we needed. Perfect, pretty and quiet.
Christopher C - Jan 2022
Algehele gradering
Nice and quiet break.
Theo B - Jan 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Lees meerMarina L - Sep 2022
Algehele gradering
Was heerlik gewees.
Martmari V - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, skoon, gerieflike verblyf, pragtige omgewing.
Frederik D - Sep 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam. Die blyplek is goed toegerus.
Esme B - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik onder helder sterre gekuier.
Juan-lee M - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Wiaan N - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustigheid na 'n gejaagde dag.
Eugene H - Okt 2022
Algehele gradering
Vreeslik lekker en mooiste ligging.
Olga G - Aug 2022
Algehele gradering
Mooiste omgewing en sterre.
Ronell C - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik en na aan die natuur.
Jacques Z - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker geslaap, in 'n rustige, stil omgewing.
Gerhard K - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike blyplek uit die gewoel.
Bianca L - Des 2022
Algehele gradering
Baie veilig, skoon, alles wat nodig is, is daar en baie gerieflik.
Stanley H - Aug 2022
Algehele gradering
Stay was good.
Jacomien T - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Geoff H - Jul 2022
Algehele gradering
Comfortable and friendly.
Marelize R - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Theunis D - Jun 2022
Algehele gradering
Stilte en uitsig wonderlik.
Linette V - Apr 2022
Algehele gradering
All was good.
Andelene S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Billie V - Feb 2022
Algehele gradering
Loshande een van die beter plekke.
Mr I - Sep 2022
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Christo V - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing. Fasiliteit basies.
Kevin N - Apr 2022
Algehele gradering
The location and scenery is excellent and accommodation is adequate, although an option of firewood would be nice.
Colin M - Apr 2022
Algehele gradering
Aanvaarbaar, sal voorstel dat beddegoed en handdoeke opgegradeer word.
Judy V - Des 2021
Algehele gradering
'n Oornagverblyf moet vir reisigers.
Anni C - Des 2021
Algehele gradering
Lekker stil en pragtig.
Gerhard B - Des 2021
Algehele gradering
Baie pragtige plekkie. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en laat 'n mens dadelik tuisvoel.
Henko V - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Christa T - Des 2021
Algehele gradering
Rustigheid vir die moeë reisiger.
Jackie H - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Gert J - Des 2021
Algehele gradering
Was baie lekker en 'n goeie rus en iets anders.
Jolandé S - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker. Rustig, netjies, gasvrye mense en sommer net sielskos.
Kenny D - Nov 2021
Algehele gradering
Absoluut puik akkommodasie
Janke G - Okt 2021
Algehele gradering
Salig!
Tammy H - Okt 2021
Algehele gradering
Outside of town but very in keeping with a very Namaqualand stay.
Deon B - Okt 2021
Algehele gradering
Ontspanne, veilige atmosfeer.
Wynand L - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlike oornagverblyf.
Zena H - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige plek en gemaklike verblyf.
Emerina B - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Willem A - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik, veilig op die plaas.
Johan V - Aug 2021
Algehele gradering
Goed geleë, netjies en gerieflik.
Yuanling X - Sep 2021
Algehele gradering
Nice place and good owner.
Magda K - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, lekker gebly.
Simon N - Aug 2021
Algehele gradering
Absolutely fabulous.
Susan S - Aug 2021
Algehele gradering
Met expectations.
Lizette S - Aug 2021
Algehele gradering
Was heerlik op die platteland. Veilig en vriendelike mense. Skoon eenheid.
Zoja N - Aug 2021
Algehele gradering
Beautiful setting. Cosy huts. Perhaps a little bit less of laundry softener as the bedding smelled too much. Breakfast bowls ate too small.
Sheila W - Aug 2021
Algehele gradering
Absolutely beautiful setting.
Joanita B - Jul 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Luke J - Jul 2021
Algehele gradering
Absolutely fantastic!
Daniel V - Jul 2021
Algehele gradering
Belewenis, selfs in die koue!
Lees meerFrances B - Jul 2021
Algehele gradering
Onverwagse verrassing. Heerlike uitspan na lang rit. Lekker bene rek in die veld. Skoon, gerieflik en hoogs aan te beveel.
Lees meerDeon R - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig gewees.
Willem V - Mei 2021
Algehele gradering
Dankie aan die eienaar vir haar gasvryheid.
Deon S - Jun 2021
Algehele gradering
Baie tuis en veilig gevoel.
Jacques V - Mei 2021
Algehele gradering
Awesome plekkie. Definitief 'n great plek om te bly.
Franz R - Jan 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en die mooiste sterre.
Hanri M - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjies met alles wat mens nodig het.
Chrisna V - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlike rustige omgewing met die mooiste sterre!
Elna M - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike ervaring in die natuur!
Stephan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Ongelooflike lekker bestemming net buite Springbok. Baie mooi daar en stil.
Daviannne C - Mrt 2021
Algehele gradering
Meer as tevrede oor alle aspekte van sperrgebiet lodge.
Dirk N - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig, baie skoon en netjies, waarde vir geld.
Adrienne T - Feb 2021
Algehele gradering
Wonderlike plek om tot rust kom.
Genevieve N - Jan 2021
Algehele gradering
Magical place.
Jean M - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Riana V - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig op 'n plaas.
Magdaleen S - Sep 2021
Algehele gradering
Die mooiste uitsig oor die omgewing! Die huisie is lekker ruim en goed toegerus.
Maretha V - Sep 2021
Algehele gradering
Die ervaring in die natuur het die lekker chalet gekomplementeer.
Maryna G - Aug 2021
Algehele gradering
Asemrowende mooi omgewing!
Ertjies B - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon, bekostigbaar en goeie diens.
Alberts B - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik
Andy R - Jun 2021
Algehele gradering
Stay en route to Namibia or Kgalagadi.
Adolfo C - Mei 2021
Algehele gradering
Peace and solitude.
Pieter D - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker gebly.
Amanda C - Apr 2021
Algehele gradering
Stil en rustig in mooi omgewing.
Rentia D - Feb 2021
Algehele gradering
Rustigheid op sy beste.
Mieke S - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige plek met die mooiste uitsig.
Corne R - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderlik om die natuur rondom jou huisie te geniet.
Ronelle R - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker
Ms J - Aug 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Wehan R - Jun 2021
Algehele gradering
Netjies en het wat jy benodig.
Michiel S - Mei 2021
Algehele gradering
Skoon, veilige verblyf.
Porchia G - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig, netjies en waarde vir jou geld.
Lewis S - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekende voorkoms en uitsig.
Herman M - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker gekuier
Chantal H - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlik
Forika M - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig.
Jeane B - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik privaat in die natuur.
Jean D - Jan 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Madeleine J - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig, mooi, vreedsaam.
Suzette C - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig.
Derick M - Mei 2021
Algehele gradering
Verblyf het voldoen aan my vereistes.
Fay B - Sep 2021
Algehele gradering
Good position.
Denise C - Jan 2021
Algehele gradering
Awesome view.
Violeta V - Des 2020
Algehele gradering
A little gem in the heart of Namaqualand.
Lisa L - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik soos altyd!
Anton O - Des 2020
Algehele gradering
Pagtige natuur, lekker slaap en vriendelike diens.
Danie F - Des 2020
Algehele gradering
Beste wegbreek ooit!
Johan K - Okt 2020
Algehele gradering
Baie baie lekker
Issie V - Okt 2020
Algehele gradering
Sal dit beslis aanbeveel. Rustig. Mooi.Netjies beslis waarde vir mens se siel xxx
Jan H - Sep 2020
Algehele gradering
UItstekend, rus vir jou siel
Robert W - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige ligging
Allison P - Sep 2020
Algehele gradering
'n Juweel net buite Springbok.
Jacobus S - Aug 2020
Algehele gradering
Ons het net een aand oorgebly op pad van Richtersveld na Kaapstad. Sperrgebiet lodge is baie gunstig geleë en is goeie waarde vir geld.
Jeremia S - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustig in ongerepte natuur.
Mariska N - Jan 2020
Algehele gradering
Interessante en rustige plaasverblyf.
Christel D - Sep 2020
Algehele gradering
Asemrowend.
Ulla S - Sep 2020
Algehele gradering
Ideale wegbreek.
Dries K - Aug 2020
Algehele gradering
Asemrowende omgewing.
Dirk M - Des 2020
Algehele gradering
Die perfekte plek om te reboot en kwaliteit tyd te spandeer, inderdaad ’n stukkie hemel op aarde.
Estelle C - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Pieter K - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekende diens, netjies en skoon, mooi ligging.
Phillip E - Des 2020
Algehele gradering
Lekker stil.
Michael J - Okt 2020
Algehele gradering
Great views.
Franciska V - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Johanndre L - Des 2020
Algehele gradering
Lieflike plek met die mooiste uitsig.
Priska C - Mrt 2020
Algehele gradering
Sterreprag met gesellige mense.
Fabian F - Mrt 2020
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Jaco D - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Chevonne S - Des 2019
Algehele gradering
Mal daaroor.
Jorien H - Des 2019
Algehele gradering
Ideale oornagverblyf net buite Springbok.
Lisa L - Des 2019
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Gerhard C - Okt 2019
Algehele gradering
Ons het dit verskriklik geniet!
Tanja S - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Klaus G - Okt 2019
Algehele gradering
We loved it!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons was mal daaroor.
Ons het ons verblyf baie geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Wilna M - Sep 2019
Algehele gradering
Ware oase na 'n lang reis.
Izak H - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Felicity G - Sep 2019
Algehele gradering
Wonderful accommodation, great location and setting.
Leandra V - Sep 2019
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Hermarie V - Jul 2019
Algehele gradering
Juweel-verblyf by Springbok wat beslis deel moet uitmaak van jou reisplan.
Pieter K - Mei 2019
Algehele gradering
Uitstekende ligging en diens.
Maeve K - Mei 2019
Algehele gradering
A little bit of heaven on Earth!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Stukkie hemel op aarde!
Vergeet van my hart, ek het 'n stukkie van my siel by Sperrgebiet gelos! Marelize en Tertius is plat op die aarde en die vriendelikste, hulpvolle en beste mense. Niks was te veel moeite nie! Kothuis was baie gemaklik en alles was nodig vir selfsorg. Uiters skoon. Naby die dorp - 10 km. Ek sal beslis terugkeer en dit sterk aanbeveel. Dit is totale kos vir die siel, met skoonheid in die heuwels en Kokerbome en heerlikheid in die lug! Die ster show is asemrowend! Vrede en rustigheid!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ockert S - Apr 2019
Algehele gradering
Namakwa gasvryheid op sy beste.
Riana V - Apr 2019
Algehele gradering
Prentjiemooi en rustig.
Stefanie S - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf en nagrus.
Anel D - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties! Ongelooflik! My hart verloor!
Ronel C - Jan 2019
Algehele gradering
As jy rustige verblyf soek, is hierdie die plek.
Emma W - Jan 2019
Algehele gradering
Stunning stopover.
Frikkie P - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige plek en baie lekker gerus.
Ben F - Jan 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik vir 'n kort verblyf. Vriendelike mense.
Charlotte H - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was wonderlik! Die sterreprag was asemrowend.
Hugo S - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflike oorslaapplek - of basis om die omgewing te verken.
Francois & Renee V - Aug 2019
Algehele gradering
Baie aangename verblyf!
Lisa L - Apr 2019
Algehele gradering
Netjies en gemaklik. Absolute rustigheid met goeie gasvryheid.
Anthea S - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker rustig as jy 'n break nodig het van jou besige lewe.
Fanie D - Okt 2019
Algehele gradering
Sal dié stop vir enige iemand aanbeveel.
Michael W - Apr 2019
Algehele gradering
Peaceful and private.
Marius V - Okt 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Clinton F - Aug 2019
Algehele gradering
Baie stil - iets wat ons stadsmense soms nodig het. Die hout huisies is goed toegerus.
Santie J - Mrt 2019
Algehele gradering
Perfek vir oorslaap op pad Namibië toe.
David P - Mei 2019
Algehele gradering
Surprise! Surprise! Pleasantly surprised.
Marius B - Aug 2019
Algehele gradering
Goed.
Eugene S - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend oornag stop op 'n lang reis.
Christa J - Des 2018
Algehele gradering
Asemrowend, pragtige natuurskoon, heerlike blyplek met alle geriewe nodig.
Susan B - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Gilly S - Des 2018
Algehele gradering
Wonderful welcome and great personal service.
Japie N - Des 2018
Algehele gradering
Netjiese eenhede, goeie ligging en heerlik stil.
Pamela S - Okt 2018
Algehele gradering
Close to Springbok and close to nature.
Mariette S - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige verblyf.
Johan R - Okt 2018
Algehele gradering
Gasvryheid was uitstaande wat bygedra het tot 'n rustige ervaring.
Amanda T - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige chalets. Bitterlike mooi uitsig. Diens van skoonmakers en eienaars is absoluut fantasties.
Leonie P - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Hermien P - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlike plek om te bly.
Marilize V - Jul 2018
Algehele gradering
Onbeskryflik mooi en fantasties!
Monica D - Jul 2018
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Charlotte S - Jul 2018
Algehele gradering
Stunning and neat. Friendly hosts.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Asemrowend en netjies. Vriendelike gashere.
Sal hierdie juweel in Springbok sterk aanbeveel. Lieflike klein kothuis wat goed toegerus, klein en gerieflike is. Ons het egter probleme gehad met warm water die oggend toe ons vertrek het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Yolandi S - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike goeie asemrowende ervaring!
Tilla B - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtige, netjiese plek.
Christiaan R - Apr 2018
Algehele gradering
Baie tevrede.
Enid H - Apr 2018
Algehele gradering
Felt very welcome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek het baie welkom gevoel.
Die eienaars was daar om ons te ontvang and was baie tegemoetkomend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Erika S - Apr 2018
Algehele gradering
Een dag/nag was te kort, sal volgende keer langer bly.
Deon C - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies en perfek vir een aand oorslaap.
Sarel H - Apr 2018
Algehele gradering
Baie besonderse plekkie in die berge.
Lees meerHein S - Apr 2018
Algehele gradering
Beter verblyf in hierdie wonderlike omgewing is ondenkbaar.
Naomi C - Mrt 2018
Algehele gradering
Sperrgebiet was soos 'n oase in die dorre Karoo. Warm vriendelike gasheer en gasvrou.
Frits D - Jan 2018
Algehele gradering
Perfect place. Perfect location. Perfect host.
Kirsten Slegh N - Jan 2018
Algehele gradering
Nice place.
Elsje T - Okt 2018
Algehele gradering
Ek sal die verblyf graag aanbeveel.
Eduan N - Mrt 2018
Algehele gradering
Beste diens ooit.
Ané H - Jan 2018
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en heerlike verblyf.
Markus F - Des 2018
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Riaan B - Nov 2018
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld in die natuur.
Willie S - Jul 2018
Algehele gradering
'n Ongelooflike unieke ervaring.
Erik G - Apr 2018
Algehele gradering
Nice accommodation.
Gerard S - Apr 2018
Algehele gradering
We had a lovely 2 nights' stay.
Gerhard V - Des 2018
Algehele gradering
Mooi omgewing.
Leon R - Aug 2018
Algehele gradering
Baie aangename bestuurder, baie gasvry.
Braham C - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Arrie G - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Ilse H - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Yolandie S - Des 2017
Algehele gradering
Sperrgebiet het ons verwagtinge oortref.
Nina Janine T - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik rustige wegbreek met mooiste uitsig!
Jaco M - Des 2017
Algehele gradering
Bitter lekker. Die stilte is aansteeklik.
Jurie L - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Melinda H - Okt 2017
Algehele gradering
Rustige omgewing waar mens lekker kan ontspan met vriendelike personeel.
Bertus V - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Roelie V - Okt 2017
Algehele gradering
Gasvrye mense, pragtige omgewing, perfekte geriewe.
Ineke V - Sep 2017
Algehele gradering
Prachtige plek.
Eddie G - Sep 2017
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en pragtig geleë!
Andrew M - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Raymond L - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Inge V - Sep 2017
Algehele gradering
Sperrgebiet Lodge was 'n heerlike eerste aand van vakansie op pad na Namibië.
Lees meerPhilip N - Sep 2017
Algehele gradering
Ongelooflike goeie diens, vriendelik en hulpvaardig en die gasheer se gasvryheid was heeltyd beskikbaar.
Leon E - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie in 'n asemrowende omgewing.
Herman V - Sep 2017
Algehele gradering
Mooi uitsig.
Bruno G - Aug 2017
Algehele gradering
Great stay.
Coral B - Jul 2017
Algehele gradering
Rustig, gemaklik en baie lekker.
Jan S - Jul 2017
Algehele gradering
Stil en rustig buite Springbok in skoon, netjiese akkommodasie.
Joline L - Jun 2017
Algehele gradering
Breathtaking place and friendly hosts.
Maryke J - Apr 2017
Algehele gradering
Fantastiese, gasvrye en betrokke gasheer/vrou, honde wonderlike gidse en geselskap.
Lona M - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige omgewing, nie net vir oorslaap nie maar sommer vir lank kuier!
Lees meerChris B - Jan 2017
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld.
Elaine E - Jan 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Plekkies netjies en bekostigbaar.
Zanne-marie H - Jan 2017
Algehele gradering
Baie mooi omgewing en heerlike skoon en netjiese verblyf.
Anelda V - Nov 2017
Algehele gradering
Onverbeterlik!
Velka L - Nov 2017
Algehele gradering
Die natuurskoon is asemrowend.
Alton S - Okt 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Rita A - Sep 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Michiel S - Mei 2017
Algehele gradering
Skoon, netjiese en veilige verblyf.
Carol S - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Hile D - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker!
Delina M - Sep 2017
Algehele gradering
Netjiese verblyf in die natuur.
Piet H - Sep 2017
Algehele gradering
Onverbeterlik!
Steve K - Aug 2017
Algehele gradering
Vreedsame, rustige en pragtige omgewing.
Mynhardt V - Feb 2017
Algehele gradering
Die lekkerste in 'n lang tyd, was heerlik!
Natasha A - Okt 2017
Algehele gradering
Stilte en kalmte.
Izak W - Sep 2017
Algehele gradering
Stil, rustige, weg van enige geraas en pragtige natuurskoon.
Ronel V - Jun 2017
Algehele gradering
Verblyf was baie, baie gerieflik. Die eenhede is goed ingerig, en alles wat nodig was, was beskikbaar. Ons is vriendelik ontvang.
Retha G - Sep 2017
Algehele gradering
Great!
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Armand B - Des 2016
Algehele gradering
Ideaal om jouself uit die besige stadslewe-atmosfeer uit te kry.
Susanna N - Nov 2016
Algehele gradering
Absolute wow!
Selma K - Sep 2016
Algehele gradering
Super!
Hendrik B - Sep 2016
Algehele gradering
Uiters rustige ervaring.
Carol M - Sep 2016
Algehele gradering
A wonderfully comfortable place in a beautiful environment.
Servaas C - Sep 2016
Algehele gradering
Spesiale ervaring! Wonderlike natuurskoon. Puik akkommodasie.
Gerhard C - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker, gerieflik, skoon en pragtige omgewing.
Jannie L - Aug 2016
Algehele gradering
Julle akkommodasie komplimenteer die omgewing 100%.
Sperrgebiet Lodge se terugvoer
Dankie Jannie.
Dit was tydens die beplanning van die Lodge juis ons gedagte en ons is so bly dat gaste soos julle dit waardeer.
Dit was lekker om julle hier te ontvang en ons sien julle weer.
Groete
Sperrgebiet Lodge
Lena P - Aug 2016
Algehele gradering
Lekker verblyf.
Sperrgebiet Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Dit was heerlik om julle hier te ontvang en ons het die gesels baie geniet. Dit sal lekker wees om julle vir daardie langer kuier hier te hê.
Groete,
Tertius en Mareleze
Sperrgebiet Lodge
Elsa V - Aug 2016
Algehele gradering
Veilige verblyf met regte Karoo-stilte.
Lees meerSperrgebiet Lodge se terugvoer
Hallo Elsa
Dankie vir die terugvoering na julle besoek. Dankie ook vir die wenk. Ons het lang spieëls teen die kaste vasgesit en ook 'n verlenging koord saam met die haardroër in die laai geplaas vir die wat mooi wil lyk. Wenke soos hierdie maak die verblyf ook vir die volgende besoekers meer gerieflik en dit is wat ons wil hê. Kom kuier gerus weer.
Groete
Tertius en Mareleze
Sperrgebiet Lodge
Lukie E - Aug 2016
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier, dankie!
Sperrgebiet Lodge se terugvoer
Dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf en ons is bly dat julle dit geniet het. Ons sal ook graag julle vriende hier wil ontvang by wie julle ons so mooi aanbeveel.
Groete,
Tertius en Mareleze
Sperrgebiet Lodge
Ampie L - Aug 2016
Algehele gradering
Baie netjies en goeie ligging om daar te bly.
Sperrgebiet Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons het dit geniet om julle hier te hê en ons sien uit na julle volgende besoek.
Tertius en Mareleze
Sperrgebiet Lodge
Dirk V - Jul 2016
Algehele gradering
Very good value.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Waarde vir geld.
Skoon, nice en baie stil plekkie. Hoogs aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sperrgebiet Lodge se terugvoer
Hi Dirk,
It was so nice having you here on your way to Namibia and again on your journey back.
We hope to see our first Australian visitors here again.
Regards,
Tertius and Mareleze
Sperrgebiet Lodge
Madeleine K - Jul 2016
Algehele gradering
Beautiful setting, excellent hosts and very comfortable lodgings.
Sperrgebiet Lodge se terugvoer
Thank you Madeleine. It was nice having you as guests and to see how you enjoy the farm and surroundings. We would like to welcome you again.
Kind regards.
Tertius and Mareleze
Eileen J - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Sperrgebiet Lodge se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet by ons en ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete,
Sperrgebiet Lodge
Amanda L - Apr 2016
Algehele gradering
Alles was super-skoon! Ons gasheer het ons selfs van hout en vuurhoutjies voorsien dat ons kon braai!
Sperrgebiet Lodge se terugvoer
Beste Amanda,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was lekker om julle hier te hê. Hoop ons kan julle weer in die toekoms hier ontvang.
Groete,
Tertius & Mareleze
Sperrgebiet Lodge
Marina T - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtige netjiese eenheid!
Sperrgebiet Lodge se terugvoer
Baie dankie. Dit was heerlik om julle hier te hê en ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete, Tertius en Marelez.
Sperrgebiet Lodge
Hannes V - Jan 2016
Algehele gradering
Die ongelooflikste rustigheid met 'n uitsig.
Sperrgebiet Lodge se terugvoer
Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf. Dit was 'n plesier om julle te ontvang en ons sien uit na die volgende kuier.
Groetnis
Sperrgebiet Lodge
Annette R - Aug 2016
Algehele gradering
Ongelooflike luuksheid tussen die kliprante in só 'n mooi deel van ons land!
Sperrgebiet Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek hier by ons en ook vir die terugvoering. Ons is bly julle het so ver gery, want dit was lekker om julle hier te hê.
Groete,
Tertius en Mareleze
Sperrgebiet Lodge
Jaco V - Jul 2016
Algehele gradering
Perfek vir ons doeleindes.
Sperrgebiet Lodge se terugvoer
Baie dankie Jaco. Ons is bly julle het dit geniet en ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete
Sperrgebiet Lodge
Christina K - Des 2016
Algehele gradering
Fantastiese omgewing met oulike eenheid.
Nico J - Des 2016
Algehele gradering
Baie netjies maar ietwat duur, gasheer en vrou maak op daarvoor.
Nicolaas L - Jul 2016
Algehele gradering
Aangename eienaars.
Sperrgebiet Lodge se terugvoer
Baie dankie Nicolaas, vir julle ondersteuning.
Groete,
Tertius en Mareleze Scheepers
Gerhard L - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker om buite die dorp te bly op 'n plasie met mooi uitsig en baie vriendelike eienaars.
Sperrgebiet Lodge se terugvoer
Baie dankie en ons is bly julle het die verblyf by ons geniet.
Groete van Sperrgebiet Lodge
Jurgens D - Okt 2016
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Marius E - Apr 2016
Algehele gradering
Het elke oomblik geniet met uitstekende diens.
Sperrgebiet Lodge se terugvoer
Baie dankie Marius. Ons is bly julle het dit geniet hier by ons en ons hoop ons sien julle weer binnekort.
Sandra F - Aug 2016
Algehele gradering
Baie stil en netjies.
Sperrgebiet Lodge se terugvoer
Baie dankie dat julle ons gekies het vir akkommodasie. Jammer dat julle die stilte steurend gevind het want dit is juis dit wat ons ander gaste so geniet. Hoop ons kan julle weer ontvang.
Groete
Sperrgebiet Lodge
Juané H - Sep 2016
Algehele gradering
Baie rustig.
Marie V - Apr 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en in 'n pragtige omgewing!
Sperrgebiet Lodge se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly julle het lekker geslaap en ons hoop julle kom weer.
Groete
Sperrgebiet Lodge
Jan S - Des 2015
Algehele gradering
Namakwa hartlikheid met rus en vrede in pragtige omgewing met moderne gemak.
Sperrgebiet Lodge se terugvoer
Baie dankie en ons is bly julle het die verblyf geniet.
Ons sien uit na julle volgende kuier by ons.
Tertius en Mareleze
Sperrgebiet Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sperrgebiet Plaas, Droedap-pad, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang