Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spindrift 4

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.5
Veiligheid
5.0
Kobus C
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Baie dankie, eenheid is puik geleë en geriewe meer as voldoende. Beveel graag aan vir besoek aan Margate en Suidkus assulks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mei 2021

Uitsig en ligging is great, maar nie 5 sterre werd! Die terrein was nie vir my skoon genoeg. Net een maal was ons braai en kuierarea skoongemaak, daar was onaangename alarms in die aand wat rus versteur.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannie K
Lang verblyf Gesin met tieners
4.0
Okt 2021

Die woonstel het ’n mooi uitsig gehad. Loopafstand vanaf die see. Dit het meeste van die tyd gereën, maar dit het nie vir ons saakgemaak nie. Dit was heel rustig. Ons het dit geniet om net te kan ontspan en na die ganse te kyk wat die mense rondjaag.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sthandiwe D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2020

Amazing. Loved everything. The place was super clean with the view to die for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Nobomi Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 108

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonstraat 3, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwrL4oCjgpRHrRWsvCZvjFXwKQ5vBbv1hAfiiXNRDk5hGQjFrG8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 3 Lagoon Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8588134 30.3721301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang