Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Splash House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tubby Swinglar-singel 8, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Splash House is 'n pragtige dubbelverdiepinghuis in Onrus, Hermanus. Die huis het moderne geriewe om 'n ontspannende wegbreek vir 'n gesin of groep vriende by die see te verseker.

Die vakansiehuis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die vierde slaapkamer op die onderste verdieping het 1 enkelbed. Daar is ook 'n derde badkamer op die onderste verdieping.

Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is met 'n yskas-vrieskas, elektriese stoof en oond, 'n mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek. Die leefarea het 'n sitkamerstel, 'n platskerm-TV met DStv en 'n binnebraai. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n pooltafel op die boonste verdieping. Die skuifdeure lei na 'n stoep met 'n piekniektafel en 'n uitsig oor die tuin bied. Gaste kan in die plonspoel afkoel en daar is veilige parkeerplek op die perseel. LED-ligte word vir beurtkrag voorsien.

Daar is 'n draagbare braai buite en 'n ingeboude binnebraai soos jy die huis via die skuifdeur vanaf die stoep binnekom. Die motorhuis is nie beskikbaar vir gaste se gebruik nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Shelly Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Tubby Swinglar-singel 8, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Splash House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tubby Swinglar-singel 8, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8bed7141ac6e5adfee3afed896fef29e06d4a4b0e1a31a503e5b39c65d2072b79bf4c5da8c5c92fe431130b70622ed74ab7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 8 Tubby Swinglar Crescent Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.409234 19.1765307

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang