Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Springvale Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Dwayne H
1 nag
5.0
Jan 2023

'n Belewenis wat ek nooit sal vergeet nie! Die gasvryheid en kliëntediens was puik! Die beddens het baie lekker geslaap, lekker twee groot braaiplekke, die natuurskoon was beeldskoon en die gastehuis was netjies, skoon en groot!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christel
Springvale Cottage
Dit was baie lekker gewees om julle te ontmoet, hoop ons sien julle gou weer. Groete. Monique

Anonieme gas
Kort verblyf
3.2
Des 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Charl B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Baie rustig. Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel in 'n baie rustige omgewing tussen die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

Dit was lekker om na 'n lang dag se rit "tuis" te kom! Heerlike rustige atmosfeer op die plaas met 'n pragtige uitsig op die dam. Die wildsbokke wat so rustig wei om die werf is 'n aangename bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Binne bereik van Ladismith en Calitzdorp. Lekker rustige omgewing waar ons kon ontspan en lekker kuier. Besondere voorreg om die wildsbokke, veral die Njalas, tot baie naby aan die huis gewei het en nie verskrik weggehardloop het nie; die Springbokke was wel bietjie versigtiger, maar steeds besonders om hulle van naby te kon bewonder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy P
Kort verblyf
5.0
Jan 2021

Beautiful surroundings and enjoyed the peace and quiet. Enjoyed the game wild life around the house. Sunsets are amazing and enjoyed the walks around the dam.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2021

Loved it! The location is perfect in a beautiful valley. The animals roaming around the house was a nice bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel B
1 nag Gesin met tieners
4.4
Des 2021

Mooiste groot ou plaashuis. Net vreeslik baie miggies. Kan lekker ver op grondpad gaan stap. Net ongelooflik baie miggies en vlieë, maar dit kan mens verwag as daar diere is en mens in 'n Desember vakansie hou. Die natuur om jou is net so mooi!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynnette L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2021

Baie oulike huis, pragtige ligging en hou van die bokke wat op die eiendom rondloop en die uitsig oor die dam. Een van die handdoeke was stukkend, daar kan net gelet word daarop. Die hoofslaapkamer se twee bedliggies werk ook nie een nie, daar is nie eers 'n kragpunt aan die een liggie nie, die ander liggie se drade is heeltemal oop en geknak, kan kortsluiting veroorsaak. Huis was baie skoon, dankie daarvoor en braaigeriewe is baie gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anna-mari K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2021

'n Lekker rustige plaasomgewing. Ideaal vir gesinne. Basiese, skoon akkommodasie. Ideaal vir 'n rustige gesinswegbreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springvale, Die Eike, 11 km vanaf Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqaX78ByfDXDdWRtHAs8Uag2CQQHZmhh0X14bDYdKZujhwxU2jC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 Springvale Die Eike 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.499005321735 21.172081572105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang