Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Springvale Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Springvale Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Dwayne H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dwayne H

'n Belewenis wat ek nooit sal vergeet nie!

Die gasvryheid en kliëntediens was puik! Die beddens het baie lekker geslaap, lekker twee groot braaiplekke, die natuurskoon was beeldskoon en die gastehuis was netjies, skoon en groot!

Springvale Cottage se terugvoer

Dit was baie lekker gewees om julle te ontmoet, hoop ons sien julle gou weer. Groete. Monique

Springvale Cottage
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Charl B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl B

Baie rustig.

Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel in 'n baie rustige omgewing tussen die berge.

Martha M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha M

Dit was lekker om na 'n lang dag se rit "tuis" te kom!

Heerlike rustige atmosfeer op die plaas met 'n pragtige uitsig op die dam. Die wildsbokke wat so rustig wei om die werf is 'n aangename bonus!

Herman L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L

Binne bereik van Ladismith en Calitzdorp. Lekker rustige omgewing waar ons kon ontspan en lekker kuier.

Besondere voorreg om die wildsbokke, veral die Njalas, tot baie naby aan die huis gewei het en nie verskrik weggehardloop het nie; die Springbokke was wel bietjie versigtiger, maar steeds besonders om hulle van naby te kon bewonder.

Cindy P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy P

Beautiful surroundings and enjoyed the peace and quiet.

Enjoyed the game wild life around the house. Sunsets are amazing and enjoyed the walks around the dam.

Peter D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D

Loved it!

The location is perfect in a beautiful valley. The animals roaming around the house was a nice bonus.

Anel B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel B

Mooiste groot ou plaashuis. Net vreeslik baie miggies.

Kan lekker ver op grondpad gaan stap. Net ongelooflik baie miggies en vlieë, maar dit kan mens verwag as daar diere is en mens in 'n Desember vakansie hou. Die natuur om jou is net so mooi!

Lynnette L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynnette L

Baie oulike huis, pragtige ligging en hou van die bokke wat op die eiendom rondloop en die uitsig oor die dam.

Een van die handdoeke was stukkend, daar kan net gelet word daarop. Die hoofslaapkamer se twee bedliggies werk ook nie een nie, daar is nie eers 'n kragpunt aan die een liggie nie, die ander liggie se drade is heeltemal oop en geknak, kan kortsluiting veroorsaak. Huis was baie skoon, dankie daarvoor en braaigeriewe is baie gerieflik.

Anna-mari K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-mari K

'n Lekker rustige plaasomgewing. Ideaal vir gesinne.

Basiese, skoon akkommodasie. Ideaal vir 'n rustige gesinswegbreek.

Relton I - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Relton I

Vriendelike ontvangs, baie gasvry.

Ideale wegbreekplek - weg van die stadslewe. Klein paradysie.

Willie L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L

Stil, rustige omgewing.

Baie vriendelike diens.

Johan W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Sielsverkwikkend.

Verblyf is fantasties, rustig en sielsverkwikkend. Waarde vir geld en goed toegerus. Sal met graagte vir vriende en familie aanbeveel.

Erika G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika G

Ons kan dit regtig aanbeveel!

Baie skoon en netjies! Ons sal graag terugkom.

Springvale Cottage se terugvoer

Baie dankie Erika,

Hoop jul kom kuier weer.

Groete
Christél

Springvale Cottage
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springvale, Die Eike, 11 km vanaf Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqaX78ByfDXDdWRtHAs8Uag2CQQHZmhh0X14bDYdKZujhwxU2jC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 Springvale Die Eike 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.499005321735 21.172081572105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang