St Daniel 8
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: h/v Bream-singel en Bidstone-straat, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
St Daniel 8 is 'n pragtige selfsorgwoonstel wat na die see front en is in 'n veilige kompleks in Ramsgate. Dit is ideaal as vakansiebestemming en die kompleks bied direkte toegang tot die strand. Die hoofswemstrand is net 150 m ver.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort in die hoofslaapkamer, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die laaste 2 slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is, en daar is 'n toonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die knus sitarea het 'n TV met die volle DStv-pakket en daar is onbeperkte WiFi.
Skuifdeure bied toegang tot 'n balkon met 'n gasbraai, 'n ingeboude braai en 'n etenstafel met 8 stoele. Die stoep spog met 'n uitsig en is die ideale plek vir die gesin om te kuier. Daar is kelderparkeerplek vir 2 voertuie en 'n ekstra besoekersparkeerplek in die kompleks. Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel en daar is ook gedeelde braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 93
Resensies 403
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- h/v Bream-singel en Bidstone-straat, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Ramsgate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: h/v Bream-singel en Bidstone-straat, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang