Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Francis Golf Lodge

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anne-marie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pragtige uitsig, 'n ongelooflike netjiese en skoon plek met 'n vriendelike ontvangs. 'n Baie vriendelike ontvangs, 'n ongelooflik netjiese en skoon plek met 'n pragtige uitsig. Die atmosfeer is rustig en stil, perfek vir ontspanning in die sitkamer gedeelte. Die ontbyt was heerlik en die personeel uiters vriendelik. Ek sal beslis weer hier wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diana
St Francis Golf Lodge
Goeie dag Anne-Marie, Baie dankie vir die kompliment. So bly jy het die tydperk by ons geniet. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Ronél

Kanya H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Baie aangenaam en diens puik. Ek het elke entjie daarvan innig waardeer aangesien ons saam met die familie kon kuier oor die feestyd. Dankie vir herinneringe wat my altyd sal bybly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruben P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Puik, skoon, lieflike uitsig en vriendelike diens! Baie dankie Elma vir jou gasvryheid. Lieflike uitsig, rustige atmosfeer, skoon kamers, met net die beste moderne dekor! Heerlike ontbyt, middagtee met verversings en vriendelike personeel. Ons sal vir seker almal aanbeveel om daar aan te bly, hetsy dit vir gholf of romanse!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2013

We were treated like KINGS We will definitely stay there again if in the area. Many thanks to Elma, from Peet and Ria Botha.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 609

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jack Nicklaus-rylaan 10, St Francis Links Estate, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA765ae8e246bde4dbe31b11c6000a5f88eb658596057efc1b7de73aaddea48cc23200c6bedbd3799e3ed672f58d37958a2809?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 10 Jack Nicklaus Drive St Francis Links Estate 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.161562929021 24.813059270382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang