Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Ives 2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Joanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 13 resensies vir St Ives 2
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5
Matodzi Collet P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matodzi Collet P

Nice place closest to the beach, can't wait to go back.

Beautiful place to be in the future. My family and I really enjoyed.

St Ives 2 se terugvoer

Thank you, Matodzi! Can't wait to see you again!

St Ives 2
Leon Z - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Leon Z

Omgewing goed. Woonstel het opgradering nodig.

Sal beslis stort in woonstel moet aanbring. Hele vloer was nat al trek jy die gordyntjie toe. Die bed met sponsmatras het baie sleg geslaap. Meubels kan opgradeer word.

Jt J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jt J

Goeie ligging, naby aan strand. Swembad help!

Baie netjiese plek. Ideaal vir 2 mense.

Mbali X - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mbali X

Best experience ever and everything is clean and available.

We had all I needed and fun.

Neels K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels K

Enjoyed our stay.

Only a short walk to the beach.

St Ives 2 se terugvoer

Thank you so much! We are looking forward to welcome you again.

St Ives 2
Sonja L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L

Lovely accommodation close to the ocean.

Has all the basic requirements you need. Safe and secure for your family and your vehicle. Has a pool, kids play area and a place to braai. Value for money.

St Ives 2 se terugvoer

Thank you for the lovely response, Sonja. Looking forward to seeing you again!

St Ives 2
Jenny R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny R

Cosy and neat.

Near beach and shops, clean and tidy, would recommend to anyone, very affordable. Thanks.

St Ives 2 se terugvoer

Thank you Jenny, it was lovely to host you. Looking forward to see you again.

St Ives 2
Renette B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Renette B

Naby aan winkels en strand.

Plekkie is lekker geleë, het nie nodig om te ry nie, net bietjie klein en beknop vir 4 persone. Ek sou die bad eerder vervang met 'n stort. Die stort oor bad werk nie lekker nie, hele badkamer is nat al maak jy stortgordyn toe.

St Ives 2 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal dit definitief in gedagte hou wanneer ons die woonstel opgradeer.
Groete
Joanie

St Ives 2
Shané Z - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shané Z

Was baie lekker gewees, alles wat jy benodig.

Dit was 'n baie lekker plekkie, genoeg vir 3 mense en lekker swem-, speel- en braai-area.

Dawie A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dawie A

Ongemaklike slaapgeriewe en dak fans raas en nie genoeg nie. Geen aircon.

Van die meubels is vrot. Aircon 'n moet. Te min ventilasie.

Ronelle N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle N

Was good.

Only needs better cooling facilities.

St Ives 2 se terugvoer

Thank you, Ronelle, for the lovely feedback. We will definitely look into it. Hope to see you again

St Ives 2
Deon P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon P

Baie lekker.

TV at least 'n DStv bouquet en meubels upgrade. Verder baie nice.

St Ives 2 se terugvoer

Thanks so much, Deon. We will look into it.

St Ives 2
Jacobus E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacobus E

Baie mooi see-uitsig.

Kamerbank is vol miere. Kan nie slaap in aand. Miere loop op jou. Die vloer is vol kathare nadat dit skoongemaak was, andersins baie lekker gewees.

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 14 Beach Pad, , Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb37bc64293be23bf176920eebfa22374cc8fa77957a5e53c433391ed6acae227ab6fef741cbf9d1d4fab732be579a8f5c943?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 5) 13 5 1 5 14 Beach Road Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.833603824235 30.395606195231

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang