Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Ives 2

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Matodzi Collet P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Nice place closest to the beach, can't wait to go back. Beautiful place to be in the future. My family and I really enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
St Ives 2
Thank you, Matodzi! Can't wait to see you again!

Leon Z
Lang verblyf Gesin met tieners
3.0
Jan 2024

Omgewing goed. Woonstel het opgradering nodig. Sal beslis stort in woonstel moet aanbring. Hele vloer was nat al trek jy die gordyntjie toe. Die bed met sponsmatras het baie sleg geslaap. Meubels kan opgradeer word.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Jt J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Goeie ligging, naby aan strand. Swembad help! Baie netjiese plek. Ideaal vir 2 mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mbali X
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2022

Best experience ever and everything is clean and available. We had all I needed and fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Neels K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Enjoyed our stay. Only a short walk to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
St Ives 2
Thank you so much! We are looking forward to welcome you again.

Sonja L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

Lovely accommodation close to the ocean. Has all the basic requirements you need. Safe and secure for your family and your vehicle. Has a pool, kids play area and a place to braai. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
St Ives 2
Thank you for the lovely response, Sonja. Looking forward to seeing you again!

Jenny R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Nov 2021

Cosy and neat. Near beach and shops, clean and tidy, would recommend to anyone, very affordable. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Joanie
St Ives 2
Thank you Jenny, it was lovely to host you. Looking forward to see you again.

Renette B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mei 2021

Naby aan winkels en strand. Plekkie is lekker geleë, het nie nodig om te ry nie, net bietjie klein en beknop vir 4 persone. Ek sou die bad eerder vervang met 'n stort. Die stort oor bad werk nie lekker nie, hele badkamer is nat al maak jy stortgordyn toe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Joanie
St Ives 2
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal dit definitief in gedagte hou wanneer ons die woonstel opgradeer. Groete Joanie

Shané Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2021

Was baie lekker gewees, alles wat jy benodig. Dit was 'n baie lekker plekkie, genoeg vir 3 mense en lekker swem-, speel- en braai-area.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dawie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2021

Ongemaklike slaapgeriewe en dak fans raas en nie genoeg nie. Geen aircon. Van die meubels is vrot. Aircon 'n moet. Te min ventilasie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Joanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 14 Beach Pad, , Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb37bc64293be23bf176920eebfa22374cc8fa77957a5e53c433391ed6acae227ab6fef741cbf9d1d4fab732be579a8f5c943?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 5) 13 5 1 5 14 Beach Road Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.833603824235 30.395606195231

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang