Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Mungo Close 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Mungo-keeromstraat 5, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

St Mungo Close 5 is 'n luukse selfsorg-vakansiehuis wat met 'n ongelooflike see-uitsig spog en is in die hartjie van Agulhas geleë. Dit is 'n goeie opsie vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende en is stapafstand vanaf die strand.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die ander 2 slaapkamers het elk ook 'n dubbelbed en gaste deel die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei,breekware, eiland met stoele, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix, Showmax, YouTube en DStv.

Langs die kombuis is 'n binnebraai. Die leefarea het skuifdeure wat na 'n lieflike balkon met 'n uitsig oor die see lei. Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 62

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • St Mungo-keeromstraat 5, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Mungo-keeromstraat 5, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21103e0b165eb8378432d06268e07a297ab93fca3add9d37ebff2fb6ef297acfd9e9b87100b645811c0bb26be7b9e701eab4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 5 St Mungo Close Agulhas 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.826071148415 20.005676400664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang