Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stamford on Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Progressive-straat 2, Onrusrivier, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R12 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Stamford on Sea is 'n skouspelagtige veelvlakkige vakansiehuis wat selfsorgverblyf in Onrus bied. Dit is binne maklike bereik van Davies-swembad en die hoofstrand geleë en gaste word getrakteer op manjifieke uitsigte oor Walkerbaai.

Dié smaakvol gemeubileerde huis beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging op die eerste verdieping. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die vierde slaapkamer het 'n stapelbed wat ideaal is vir 2 kinders. Twee gastetoilette is in die huis beskikbaar.

Die huis beskik oor 2 volledig toegeruste kombuise en 2 leefareas op die eerste en tweede verdieping. Die kombuise is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond en koffiemasjien. 'n Opwaskamer en wasgoedgeriewe is op die tweede verdieping beskikbaar.

Die eerste verdieping is die tuiste van 'n ruim sitkamer, 'n speletjiesarea met 'n pooltafel wat in 'n tafeltennistafel omskep word, en 'n mini-gimnasium kompleet met 'n gewigmasjien, trapmeul, roeimasjien en opsitbank. Die sitkamer maak oop op 'n dek met 'n swembad en 'n ingeboude braai-area. Die tweede verdieping het 'n sitkamer met binnebraaigeriewe, 'n toegewyde TV-kamer en 'n kroegarea. 'n Hysbak verbind al die verdiepings, maar daar is ook 'n trap vir diegene wat hul daaglikse stappe wil byvoeg. Die groot tuin beskik oor 'n kunsmatige oppervlak-put- en spaanderbaan vir die gholf-entoesias en 'n lieflike fontein wat die plaaslike voëllewe lok.

Hierdie huis is toegerus met 'n 12 kW-omskakelaarstelsel saam met 'n 15 kWh-litiumbattery. Alle proppe en ligte werk deur die omskakelaar, behalwe die hysbak, geiser, swembad of lugversorgers. Daarbenewens is 'n hittepomp vir die swembad geïnstalleer.

Veilige parkeerplek is beskikbaar binne die eiendom sowel as die motorhuis op die grondvloer. Boonop word gratis WiFi en DStv voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 99

Resensies 431

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Progressive-straat 2, Onrusrivier, Onrus, 7201, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R12 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R12 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Progressive-straat 2, Onrusrivier, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d8dffa19d78624620ca209c08c6903a3427784f1c6c7149e30e2fac4df0dc41506cdc91fa1cbf54abd2ffb7190c7a497d83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 000 per nag (plek vir 6) 2 Progressive Street Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4150733 19.1677976

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang