Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Station House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gerhard E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Perfek - presies wat ek benodig. Plekkie is baie skoon en netjies. Ook baie goed toegerus. Ek sal vir seker weer daar oornag tydens my volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Cozy, pleasant and delightful stay! Was a perfect little getaway close to the wine farms in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Livi
Station House
Thanks for your review! Much appreciated.

Imgard K
1 nag
5.0
Jul 2023

Eenvoudige elegansie. My kamer met station house was alles wat 'n mens in 'n verblyf benodig, maar dit was die klein "detail" wat vir my uitgestaan het. In die badkamer was daar 'n klein overnight kit gelos met 'n doekie om grimering af te haal, oorstokkie en naelfyl. DIe kamer is elegant ge-decorate vir die seisoen van die jaar en daar was so rustigheid op die perseel. Ek wens ek kon langer bly as net 'n aand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conne S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Gawe blyplek met veilige parkering naby wynplase. Goed geleë in die midde van groot name in die wynbedryf. Veilige parkering. Goed toegeruste blyplek - lekka geslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

A comfortable and pleasant stay. A beautifully tended garden and stunning views. A comfortable and pleasant stay. A beautifully tended garden and stunning views of the mountains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason J
1 nag Saam met vriende
4.4
Mei 2024

Great stay. Beautiful location. Clean and comfortable. Would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anza O
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Feb 2024

Heerlik rustige ruim plek. Ons het heerlik gebly. Ek dink net dit sal beter wees as daar iemand is om gaste te ontvang. Ek het voor 17h00 ingeboek, maar daar was geen personeel op die perseel nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Suzaan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Pragtige gastehuis! Ons het so lekker gebly. Ons het oornag by Station House na 'n troue en ons het heerlik gebly! So 'n mooi plek, met 'n uitsig op die berge. Sal beslis weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Mooi, netjies en veilig. Was onsettend warm, maar daar is lekker aircon in die kamer. Swembad was 'n wenner. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Livi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watervliet Plaas 1, Simondium, Stellenbosch, 7670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlZDVkN2JlLTlhMzQtNDg0NS1hMzdlLTNkMzVhZDdhMjFmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Watervliet Farm 1 Simondium 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.834650927172 18.954275126987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang