Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Station House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watervliet Plaas 1, Simondium, Stellenbosch, 7670, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Station House is 'n gastehuis wat in1915 gebou is en op die R45 in die hartjie van Simondium geleë is. Dit is in die mooiste wyn- en kosstreek tussen die Paarl en Franschhoek geleë.

Dié gastehuis het verskeie kamers met en suite-badkamers beskikbaar. Elke kamer het gratis WiFi, 'n yskassie, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit. Die kamers is gerieflik en gemaklik en elke kamer het ook lugversorging, 'n kluis vir skootrekenaars en 'n haardroër. Al die beddens het Egiptiese-katoenlinne op. Handdoeke en toiletware soos seep, sjampoe, stortseep, handewasseep en lappies om grimering mee af te haal is vir gaste beskikbaar.

Die eiendom het 'n swembadjie met sonstoele onder sambrele en buitetafels en -stoele waar gaste kan ontspan en die pragtige uitsigte van die Simonsberge kan geniet. Daar is ook braaigeriewe beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Gerhard E
Besigheidsreis
5.0
Perfek - presies wat ek benodig. Plekkie is baie skoon en netjies. Ook baie goed toegerus. Ek sal vir seker weer daar oornag tydens my volgende besoek...
Sien meer
Mei 2024
Daniel L
Saam met lewensmaat
5.0
Cozy, pleasant and delightful stay! Was a perfect little getaway close to the wine farms in the area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Imgard K
5.0
Eenvoudige elegansie. My kamer met station house was alles wat 'n mens in 'n verblyf benodig, maar dit was die klein "detail" wat vir my uitgestaan he...
Sien meer
Jul 2023
Suzaan S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige gastehuis! Ons het so lekker gebly. Ons het oornag by Station House na 'n troue en ons het heerlik gebly! So 'n mooi plek, met 'n uitsig op d...
Sien meer
Apr 2023
Madelein N
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi, netjies en veilig. Was onsettend warm, maar daar is lekker aircon in die kamer. Swembad was 'n wenner. Ons sal beslis weer gaan.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Livi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Watervliet Plaas 1, Simondium, Stellenbosch, 7670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Station House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watervliet Plaas 1, Simondium, Stellenbosch, 7670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlZDVkN2JlLTlhMzQtNDg0NS1hMzdlLTNkMzVhZDdhMjFmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Watervliet Farm 1 Simondium 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.834650927172 18.954275126987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang