Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ 24 Malachite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rawsonstraat 5, Malachite Mews 24, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 035 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Stay @ 24 Malachite is 'n gerieflike selfsorg-eenheid op die boonste verdieping van die Malachite Mews-kompleks in die hartjie van Knysna en is stapafstand van die waterfront, winkelsentrums en talle restaurante af.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer wat gemeubileer is met 'n koningingrootte-bed en 'n slim-TV met Netflix en Youtube. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die badkamer langs die slaapkamer. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n sitkamer en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n 2-sitplek-ontbyttoonbank. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Buite is 'n privaat patio met braaigeriewe en 'n veiligheidshek beheer toegang oor die gebou. Gaste het toegang tot 'n kelderparkeerplek agter 'n ander veiligheidshek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Stay @ 24 Malachite
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Rawsonstraat 5, Malachite Mews 24, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay @ 24 Malachite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 035
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 035
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rawsonstraat 5, Malachite Mews 24, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6661cf8636e45514539c4ed7d5770b1c2608d05c971bf3250c873f6c76da3132b0375078f0ca6138fe89f9869daca2159f61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 035 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 5 Rawson Street 24 Malachite Mews 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.037201351494 23.044082110976

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang