Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Wentzel

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Liza D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Sal enige tyd aanbeveel. Baie lekker gebly. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Lekker opregte mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig, stilte en jou geld werd. Hi, my verblyf by Stay@ Wentzel het my verwagting oor tref. Stilte, rustigheid, asof ek op 'n plaas alleen was. Wow! Ek beveel die plek vir iemand wat me-time soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker plekkie om oor te slaap wanneer jy deur George reis. Baie lekker gebly. Baie vriendelik. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Stay @ Wentzel
Dankie Mariska. Julle is altyd welkom om weer te kom oorbly.

Morgan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Good. Welcome and check-in went smoothly. Very accommodating. Was an excellent stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Stay @ Wentzel
Thank you Morgan. We are looking forward to welcoming you back.

Desiré H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Lekker plekkie. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Stay @ Wentzel
Dankie. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Joey L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie oulike plekkie in rustige George. Pragtige stil area in George, kan die plek aanbeveel. Baie sentraal geleë. Ons is hartlik verwelkom deur Thys en Liezel. En dankie vir die heerlike koekies. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Stay @ Wentzel
Baie dankie Joey. Dit was heerlik om julle te ontmoet en 'n plesier om julle te huisves. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Groete en mooi bly.

Betsie V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Kon lekker uitrus. Gawe eienaars. Heerlike bekostigbare oornagplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Stay @ Wentzel
Dankie. Julle is altyd weer welkom om te kom oornag.

Gerhard F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Lekker, stil kamer, kuier ruimte. Gerieflike kamer, goed ingerig vir remote werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Stay @ Wentzel
Was heerlik om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Ilze S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Heerlik, gemaklik. Baie lekker, eenvoudig maar alles wat 'n mens nodig het. Perfekte plekkie vir 'n vinnige oornag. Sal beslis weer daarvan gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Stay @ Wentzel
Dankie. Julle is altyd welkom om weer te kom oorbly.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liezel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wentzel-straat 18, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4f5c418396f4b4ec13258751ee6337e35a61b84f3a396a6389d9437c4e5283e9c71074200076af7e6f8fb11f7b765b34df2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 18 Wentzel Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.973830487681 22.456608389861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang