Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Gracios

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lidiana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 111

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 108 resensies vir Stay @ Gracios
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ellick S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellick S

Uitstekend.

Baie lekker gebly, baie stil en alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Frederick P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick P

Lekker kuier, skoon geriewe, vriendelike diens.

Ons het heerlik oorgebly vir 'n aand. Hulle het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Het dit baie geniet.

Berni R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berni R

Enjoyable.

Beautiful accommodation. Spacious - comfortably sleeps 7. Close to everything.

Nicolene P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene P

Was gerieflik en kon darem wasgoed was.

Ons het lekker gebly.

Graeme L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme L

Rustig.

Ruim en netjies. Vriendelike diens!

Joy-marie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy-marie V

Rustig.

Heerlike verblyf met goed toegeruste huis. Daar was alles wat ons benodig het, veral die wasmasjien met waspoeier was 'n welkome gelukkie om my seun se koshuis klere te kon was.

Nelri T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelri T

Baie netjies, ruim, pragtige omgewing met bome en heerlik koel a.g.v. die rivier!

Ons het heerlik gebly! Sal dit vir seker aanbeveel vir ander mense.

Ruth L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth L

Lovely. Relaxing home. Thumbs up to the owners.

Very secure stay. It felt like home; everything you need was there. Very neat.

Doris J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doris J

Fantasies.

Baie lekker gebly. Sal volgende keer langer bly.

Jannie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie S

Waarde vir geld.

Veilig, rustig en goed.

Madeleine D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine D

Sal beslis weer gaan.

Ons is baie hartlik ontvang, die eenheid is baie gerieflik, skoon en netjies. Kan die eenheid met 'n geruste hart aanbeveel.

Samantha A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha A

Very good.

As always, very satisfied with the service.

Errowyne C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errowyne C

Asemrowend.

Verblyf was onvergeetlik. Sal enige tyd aanbeveel.

Anci D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anci D

Ons hoop om weer daar te kan tuisgaan.

Goed toegerus en alles is in werkende toestand. Die volle DStv toegang, ruim parkering en privaatheid was 'n lekker verrassing. Alles was blinkskoon en die water heerlik warm. Ons is baie vriendelik ontvang.

Elrena S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrena S

Overall a very pleasant stay.

We had a lovely stay in the large two-bedroom Riverside View Cottage. Just two little issues. There were only 2 towels left in the cottage for us. Luckily, we did have our own towels as well. The TV and WiFi only worked on Thursday night. There seemed to have been a problem with the WiFi reception and Netflix. This could have been because of the flooding they experienced the week before from the river bursting its banks. I did not report it because we were out all day and had car troubles, so we arrived back at the cottage late in the evening and I did not want to bother anyone. We picked up after our dogs and threw some water in the courtyard area where the dogs were let out for ablutions. We would love to stay there again in the future.

Joan B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joan B

Would use this accommodation again.

Quiet location with easy access to everywhere. Friendly owners. We wished there was a coffee plunger but got by. There were a few minor maintenance issues that need attention but they have just had the there.

Deon H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon H

Rustige nagrus.

Baie oulike plekkie met alles wat jy nodig het.

Sipho N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sipho N

Pleasant stay.

We had a lekker time staying at Stay @ Gracios. No problems whatsoever, nice and easily accessible.

Wiebke L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wiebke L

Clean, spacious.

Being on holiday in a winelands region, it would have been nice to have some wine glasses to be able to taste the most wonderful wines from this region.

Jessica P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica P

Privaat, veilig, skoon, vriendelik, baie lekker oornag plekkie.

Netjies, skoon, veilig, vriendelike diens, privaat. Met veilige parkering. Voldoen aan alle behoeftes.

Faan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faan V

Veilig, gemaklik, alles wat nodig is en meer!

Baie lekker in 'n gemaklike, skoon, praktiese plekkie in 'n skoon en veilige dorp. Cedric en Lidiana het ons regtig laat tuis voel. Enige tyd weer om dalk meer van die dorp en omgewing te verken. Dankie!

Jerome M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome M

Onvergeetlik, 'n moet om weer te gaan.

Rustig, veilig, sentraal geleë en die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik.

Lorraine J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine J

Baie lekker gebly! Alles was perfek! Sal beslis weer daar oorbly!

Pragtige, ruim, netjiese, rustige plekkie!

Japie H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie H

Baie lekker en vrienlike mense.

Baie lekker ge-oornag. Vrienlike mense, skoon en gerieflik, groot. Sal vir seker hulle aanbeveel.

Shahieda C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shahieda C

Uitstekend.

Die plek was baie mooi, netjies en skoon. Die een slaapkamer was baie groter as wat ek verwag het. Ons gesin het dit baie geniet om daar te oornag.

Josua W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josua W

Gerieflik en stil, alles wat mens nodig het.

Baie lekker gebly, rustige omgewing, vriendelike eienaars!

Veronica B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica B

Rustige, nagrus gehad, skoon vars beddegoed.

Eienaars baie vriendelik. Dankie vir die gasvryheid.

Tanya G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya G

House away from Home.

Will book there anytime again. Neat and tidy. Beautiful place.

Dordrey B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dordrey B

Lekker tuiste weg van die huis.

Vertrekke is baie ruim. Netjies en skoon. Die kinders het die speelgeriewe buite baie geniet. Ons kuiertjie het eintlik te kort gevoel. Sal volgende keer vir 'n langer tydjie boek!

Khalilur R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khalilur R

Very convenient and home feeling.

It's super friendly and feeling like, smile and welcomed by the owner, she even called us to find out how far are we. Very secure, very quiet, and close to all tourist attractions. Definitely visiting again and booking the same place with no hesitations. Thank you for being kind.

Shirley R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley R

Gesellig, gemaklik, ruim en skoon.

Vriendelike ontvangs, alles skoon en netjies, ekstra moeite gedoen vir ons, sal definitief aanbeveel en ons plekkie vroegtydig bespreek vir volgende jaar se toernooi daar.

Nelia S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia S

Uitstekende, ruim verblyf.

Dit was soveel meer as wat ek verwag het. Alles wat mens nodig het om jou verblyf gerieflik te maak. Ruim vertrekke met genoeg pakplek. Het soos huis gevoel, met stoof, groot yskas en wasmasjien! Ek het geen kritiek nie, net lof. O ja, goed toegerus vir beurtkrag.

Annelie C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie C

Stay @ Gracios is 'n netjiese selfsorg-eenheid. Alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Goed geleë in Oudtshoorn. Die eenheid is netjies en goed toegerus. Ons het baie veilig gevoel en ons gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik.

Sam L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam L

Ruim en rustige verblyf in boomryke area.

Ons was tuis in die 6 slaap/2 slaapkamer woonstel. Die gasvrou en haar man was baie vriendelik en hulpvaardig. Die eenheid het 'n baie goed toegeruste kombuis en lekker dubbeldeuryskas. Die eenheid is goed toegerus vir kragonderbrekings. Genoeg parkering. Rustige stil area weg van stad se geraas. Baie netjies. Sentraal geleë ten opsigte van die talle toeristeaantreklikhede (bv. Kangogrotte, Cango wildlife Ranch en Wilgewandel, ens.). Sal dit beslis aanbeveel.

Elmo I - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmo I

Will definitely come back.

Awesome and still safe.

Ferdie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie V

Groot genoeg vir 4 volwassenes.

Ja, geen probleme nie.

Albert H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert H

Gemaklike atmosfeer, oulike blyplek.

Daar was geen skoonmaakdienste nie. Het behoefte gehad aan skoon handdoeke. Daar is 'n blikkie vir die skoonmaker wat 'n verwagting skep dat iemand gaan kom.

Chris B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Baie koud gewees.

Alhoewel dit maar 'n koue naweek was, is die wooneenheid besonders koud. Die eenheid se verwarmer het vir 'n klein tydjie gewerk en net eenvoudig afgeskakel. Gelukkig het ons 'n gasverwarmer gehad - 'n "life saver". Badkamer het bietjie onderhoud nodig - mure muwwerig en benodig nuwe stortgordyn. Vriendelike ontvangs deur eienaar en eenheid is andersins goed toegerus. Dalk 'n beter somerbestemming. WiFi-wagwoord wat aangedui word blyk foutief te wees.

Stay @ Gracios se terugvoer

Hi Chris, dankie vir jul terugvoering - help ons altyd om te kan verbeter. Die winter is maar koud in Oudtshoorn veral na reën. Gesien die winterreën van die week voor jy gekom het het sy merke teen mure gelaat. Het reeds nuwe kwaliteit stortgordyn bestel en ons werk aan uitsuigwaaiers sodat dit ons nie weer onkant vang nie. Herotel installeer fibre binne dae - dit sal internet toegang 100% uitsorteer.

Stay @ Gracios
Johannes M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes M

Good.

Cannot complain about the stay. All good.

Irene V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irene V

Skoon, netjies, gerieflik en stil, aangenaam.

Die houer wat vra vir 'n donasie vir die skoonmaker was onvanpas.

Shamone K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Shamone K

Amazing.

Definitely worth the trip to Oudshoorn from Cape Town. If you are looking for tranquility, stay at Stay @ Gracios is the place to be.

Petrus V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus V

Pragtige plek.

Die tuin is verwaarloos en die stortdeur is baie smal. Dit is moeilik om ontvangs te kry by aankoms. Verder is die personeel baie vriendelik.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Carleen B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Carleen B

Onveilig in the middle of nowhere. Moenie jou geld mors nie.

Sien sterre.

Stay @ Gracios se terugvoer

Dis met groot spyt dat dit jou ervaring was. Die area is sekerlik een van die veiligste areas in Oudtshoorn met die minste inbrake of rondlopers. Dis waarom daar geen heinings om meeste huise langs woning is nie. Ook in doodloop straat, wat dit baie stil en rustig maak. Dit is op kant van dorp gelee en is in boomryke area langs Cango Wild Ranch.

Stay @ Gracios
Avesh G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avesh G

Exceeded my expectations.

By far the best accommodation we had on our holiday.

Monique M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique M

Very happy and comfortable.

We will definitely return.

Francois D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Ontspannend.

Jammer dat daar nie WiFi beskikbaar is nie.

Stay @ Gracios se terugvoer

Hi Francois
Jammer vir die ongerief rondom die WiFi. Die pin was op die yskas en dis onbeperkte toegang tot WiFi.

Vriendelike groete
Cedric

Stay @ Gracios
Nadia D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D

Fantasties.

Ons het heerlik gebly. Die huisie het 'n "huis" gevoel gehad!

Johan M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Wonderlike ligging. Stil en rustig. Netjies, skoon en het soos 'n tuiste gevoel.

Ons en ons bejaarde ouers het 'n wonderlike twee dae gehad. Die blyplek was absoluut pragtig en vreeslik netjies. Dit het soos 'n tuiskoms gevoel na 'n lang dag se rit. Alles in die blyplek was tops, veral die fantastiese groot yskas. Dit was rustig en ons sal definitief sonder enige twyfel hierdie plekkie aan al ons familie ens. aanbeveel. Baie dankie vir die wonderlike, aangename ondervinding.

Catherine B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine B

Dis 'n baie gerieflike plekkie, alles is daar, jy moet net jou kos saamneem.

Dis naby die hiking trail en krokodilplaas en nie vele meer om te doen nie.

Ivar D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivar D

Thouroughly enjoyed the place.

Place was neat and tidy. Enough room for the whole family. Well equipped with all you need for a comfortable getaway. Will surely go back again a lot.

Amanda M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Lieflike, vriendelike, gerieflike plek.

Ons sal definitief weer kom as ons hier verby kom.

Michelle S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Perfek vir oornag.

Baie dankie! Perfek geleė vir 'n wegbreeknaweek.

Marina P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina P

Weereens lekker gebly.

Ons het die vorige keer so lekker gebly dat ons weer bespreek het vir ons naweek in Oudtshoorn. Ons het 'n braaiplekkie op die stoepie gehad en kon lekker vuurmaak in die koue Oudtshoorn. Alles is daar wat ons nodig gehad het. Super netjies en baie bekostigbaar!

Marina P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina P

Alles wat jy nodig het.

Ons het heerlik gebly en alles was so netjies en skoon. Die eenheid het alles wat 'n mens nodig het en dit maak dit nog meer gerieflik. Ons het so lekker gebly dat ons sommer alreeds ons volgende verblyf daar bespreek het.

Grandoline J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grandoline J

Eienaar is baie vriendelik en laat jou welkom voel.

Ons het 'n fantastiese tyd gehad.

Rozanne H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne H

Baie rustige omgewing, baie lekker gerus.

Ons het baie lekker gebly. Ruim plekkie en baie netjies. Beveel beslis aan.

Tabu V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabu V

Lekker en skoon en goed toegerus.

Baie behulpsame eienaars. Lekker gebly.

Bertie H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie H

A wonderfull stay with friendly and accommodating host.

What a gem. Everything was neat as a pin and we had a wonderful stay and would definitely stay again when in the area.

Elizabeth M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M

Ons langnaweek was wonderlik sal definitief weer terug gaan na Stay @ Gracious ons was baie vriendelik ontvang. Baie dankie Lidia van der Mescht.

Stay @ Gracious is baie gerieflik naby die winkels en Krokodilpark, ons het uitgery na Rus en Vrede-waterval, as ook die Meiringspoort Waterval en die grotte besoek, die villa wat ons in was, was baie netjies en pragtig ons vriende en familie wat die foto's gesien het wil almal na Stay @ Gracious toe gaan.

Arddy P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arddy P

Dit was 'n ongelooflike naweek alles te dankie aan julle wat ons met goeie verbly kon akkomodeer.

Ons as gesin het die naweek absoluut baie geniet. En die huis is so naby die dorp sowat 5 minute se ry, dit is regtig baie sentraal. Ons kon ons verkyk het aan die pragtige Victoriaanse geboue en die besonderse mooi kerke in die hoof straat. Dankie dat ons so 'n goeie naweek kon hê en julle pragtige Oudshoorn kon verken met goeie en veilige akkommodasie. Baie dankie vir alles.

Franke M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franke M

Mooi skoon, gerieflik.

Vriendelik ontvang. Jammer ons moes so vroeg ry.

Nigel W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel W

Waarde vir 'n goeie prys en baie netjies.

Die plek was meer as wat ek verwag het. Sal definitief weer van die plek gebruik maak. Lekke gebly en lekke geslaap. Dankie. Nigel van Pretoria.

Chantel V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V

Ons was na 'n troue en het slegs oornagplek nodig gehad.

Alles was netjies en skoon - daar is net "mould" tussen die teëls in die badkamer. Dink hul kan dit net skoonmaak. Die deur van die hoofslaapkamer se badkamer en die wasbak se een kraan is stukkend.

Cecilia B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia B

Ruim en rustige verblyf.

Lekker groot gemaklike oop spasie met voldoende fasiliteite. Oor as genoeg parkering. Rustige stil area weg van stadsgeraas. Baie netjies.

Denise C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise C

Ons het net oornag. Is veilig en skoon.

Verkies vol DStv-pakket as ek reis. Ek betaal eerder ekstra. Daardie pakket het geen kanale wat mens kyk nie! Nie eers Kyknet nie!

Elsi M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsi M

Heerlike ruim verblyf.

Die eenheid het 'n baie goed toegeruste kombuis. Die gasvrou en haar man was baie vriendelik en hulpvaardig. Die eenheid is goed toegerus vir kragonderbrekings.

Martmarie C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martmarie C

Netjies, gerieflik en gemaklik.

Baie huislik, maar stylvolle akkommodasie. Dankie vir die wit beddegoed en goed toegeruste kombuis. Ons klompie het baie gemaklik gebly en het nooit gevoel asof daar te min plek is vir almal nie.

Micheal P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micheal P

Dis 'n lekker plek en baie privaat.

Die ervaring was heerlik. Ligging is ook sentraal en naby alles.

Jacques V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V

Nice place to stay for one night.

We came there and the hosts didn't answer their phones. Booking is from 15:00 and we were looking around for someone to assist. We then eventually found the cleaner and she showed us the place and assisted us. We never saw the hosts once. Also a great idea would be to put at least a fan in the room. Oudtshoorn is exceptionally warm and a fan would've made a big difference in the room. Place is nice and clean.

Andre M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M

Rustig.

Lekker, rustig, gasvry en sentraal.

Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Samantha A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha A

Loved it.

Will definitely come back and recommend.

Bert C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert C

Vriendelik en gerieflik.

Baie dankie vir 'n wonderlike verblyf, dankie vir aanbevelings rondom Oudshoorn en inligting.

Tafadzwa S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tafadzwa S

Excellent

What a very friendly team.

Danielle N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle N

Baie lekker, netjies en 'n veilige omgewing.

Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Gwen R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen R

Maklike oornagstop.

Ons het oornag by Stay@Gracios. Als was skoon en netjies.

Janice Melanie O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice Melanie O

Peace and quiet.

Close to amenities and at night you could hear the lions/animals. Close to nature.

Ruth G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth G

We were a family of 6 adults that were more than comfortably catered for.

It was like moving from our home into another completely kitted-out home. We brought along a hairdryer, an iron to press clothes for a wedding we were attending, etc. only to find that all of these items were provided for in the accommodation. Even a washing machine. We were attending a family wedding and the owner very generously provided extra seating and crockery for a supper get-together (13 people) at no extra cost. Highly recommended, clean, beautiful and comfortable accommodation with a very friendly and approachable owner. Thank you for making our weekend such a fun weekend.

Toy N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toy N

Heerlik gebly.

Die bly plek is pragtig, niks ontbreek nie. Die vertrekke is lekker ruim.

Kim A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim A

Absolutely excellent location.

The owner was very helpful, will definitely re-book. Most beautiful and peaceful stay at the location. Will recommend to anyone. Excellent and brilliant accommodation.

Deon K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K

Goeie waarde vir geld

Ruim slaapkamer met aparte sitkamer en kombuis. Alles baie netjies.

Hottie O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hottie O

Alles wat nodig was, was daar.

Dit was aangenaam om daar te oornag, en stil, en veilig

Gert N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert N

Baie netjiese en vriendelike verblyf.

Op ons 1470 km fietstoer vanaf Witbank na Mosselbaai was Oudtshoorn ons laaste oorslaappunt. Ons was hartlik verwelkom en al die geriewe was puik. Stay@Gracios is in baie stil area geleë en ons kon die leeumannetjie hoor brul vanaf die nabygeleë reservaat, ongelooflik.

Gg D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gg D

Het baie lekker gekuier. Baie rustige omgewing.

Eienaar het ons baie goed ontvang. Ons is ook van hout en rooster voorsien. Huis is baie oulik toegerus. Sal dalk net aanbeveel dat daar 'n bak spesifiek vir braaivleis in kombuis geplaas word. Sal definitief weer daar slaap.

Isstel B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isstel B

Die wooneenheid was netjies en goed ingerig. Privaatheid op die stoepie was baie lekker om soggens koffie of laataand geselsies te geniet. Kon ook die leeus in die nabygeleë reservaat hoor.

Al negatief is dat daar 'n plaag miere was in die slaapkamer en het heelnag gevoel hoe die miere oor ons klim. Ons het die volgende dag Doom gaan koop en baie rustiger geslaap die tweede aand. Sou ook voorstel dat daar ten minste basiese goedjies soos sout, peper, koffie, suiker, tee en melk beskikbaar gemaak was vir gaste. Verder het ons werklik geen klagtes nie, die eenheid is baie privaat en goed geleë om in stilte die naglewe op die klein stoepie te geniet.

Lisa C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa C

Netjiese verblyf, sal graag weer besoek.

Sentraal geleë, naby aan die toeriste bestemmings. Baie skoon, ruim en netjiese verbly.

Lucille B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille B

Was awesome.

Rustige omgewing en ongelooflike dorp.

Michelle L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

Cozy cottage and ideal for a small family.

Very neat setup and the owners made it as comfortable and convenient, for a short stay.

Philip B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip B

The price is reasonable and the location of accommodation is perfect.

It was very nice being so close to the Cango Wildlife Ranch, ostrich farm and Cango Caves. I shall book again when I visit Oudshoorn.

Tanya S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tanya S

Pragtige plekkie.

Pragtige plekkie, skoon en netjies net buite die tuin meer aandag gee.

Lesinda M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lesinda M

Aangename plek.

Kan dalk die kombuis opgradeer en meer toebehore beskikbaar stel soos koffiebekers. Verder sal ons volgende keer in die somer besoek. Want dis verskriklik koud daar.

Vivian A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vivian A

Baie kort, maar genotvol.

Die akkomodasie was perfek vir wat ons benodig het vir die aand. Sal sekerlik weer van Stay@Gracios gebruik maak.

Deborah B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Deborah B

Neat and clean, value for money. Good area, however, I did feel a little nervous with no gates.

Perhaps they need a little more security around the property, otherwise, I will definitely recommend it and stay there again.

Wilhelm V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm V

Uitstekende diens, heerlike verblyf.

Goeie ligging ook, free WiFi maak dit uitstekende opsie!

Julian C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Julian C

Ruim gesinsakkommodasie.

Ruim tweeslaapkamerverblyf op 'n plot met woonhuis en 'n ander eenheid. En suite-badkamer se glydeur het ongelukkig vasgehaak, en kon nie oop- of toegemaak word nie.

Perie K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Perie K

Baie lekker gekuier.

Kan baie warm word in somer. 'n Air-con sal verblyf gemakliker maak.

Petro S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Netjies en bekostigbaar.

Baie skoon en netjies. Baie groot gerieflike huis. Vriendelik ontvang. Veilig en bekostigbaar.

Ruth L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth L

It's an excellent place to stay.

It felt like home away from home, safe and very clean. I will recommend it to anyone. It is definitely value for your money. Thank you.

Helene B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B

Lieflike plekkie.

Lieflike plekkie. Kan regtig aanbeveel.

Darren H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren H

Its home away from home without the bugs!

This place is nestled quite close to all the amenities, made traveling between shops and activities a pleasure. The granny of the property greeted us, " a lovely soul". The place was clean and spacious. Has DStv couches to lounge on, a double bunk bed and two double beds. There's a laundry facility and a washing line. Some things to improve are the iron which tripped the power and the shower which kept clogging up. With the place being quite close to the croc park, there are a lot of mosquitoes, raid coils are provided by the guesthouse, but we had to kill quite a few on the first day and later buy raid liquid which helped to keep them at bay, great to say there were no victims! The stay was comfortable and we enjoyed our time in Oudtshoorn.

Annetjie C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie C

We enjoyed the stay. Children loved the open and safe area.

Will definitely use this accommodation again.

Jaco S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Baie gemaklike verblyf oor 'n langnaweek.

Ons het baie lekker gebly saam met kinders in die huis. Kan aanbeveel, baie dankie.

Bennie B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie B

Gerieflik, skoon en ruim.

Ons het heerlik gebly. Die eenheid is lekker ruim - selfs 'n waskamer met wasmasjien. Beddens en linne is baie gerieflik en luuks. Stort en badkamer eksie-perfeksie. Dis beslis ons toekomstige huis in Oudtshoorn!

Alison S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison S

Quiet and restful.

Definitely going to return.

Luandrie G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luandrie G

Stay@gracios was tops!

Die vakansie was aangenaam. Het elke oomblik daarvan geniet. Vriendelike ontvangs, sal beslis almal aanraai om daar te kuier!

Pieter P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P

Baie rustige stil area en vriendelike eienaars.

Baie dankie vir 'n heerlike naweek kuier. Skoon, netjiese geriewe.

Joslyn S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joslyn S

Ons was hoogs beïndruk en sal dit enige tyd aan enige iemand aanbeveel.

Het 'n wonderlike tyd by Stay@gracios gehad en sal dit enige tyd aanbeveel. Die verblyf is reg langsaan die krokodilplaas. Hoogs beïndruk en sal dit weer in die toekoms gebruik.

Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 51, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3a0f4b930f75459eb5f7a11baf2a56a214a68c1018364154d52bc77ac543d4ee70839836eb1e6db0c909aad8c4be19bece9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 4) 108 5 1 5 51 Botha Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.569303067873 22.208858716602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang