Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay@Opstal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Anne E
1 nag
5.0
Nov 2024

Oulike plek, veilig en rustig. Ek kan dit aanbeveel. Dankie. Veilig en tuis gevoel. Perfek vir iemand wat daardie rustigheid nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta V
1 nag
5.0
Okt 2024

Veilig en baie privaat. Veilig en baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alice M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

It was a beautiful stay. What a beautiful place you have! Definitely coming back when I have meetings around Pretoria.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker privaat. Baie netjies en skoon. Privaat, heeltemal 1 kant. Sal net 'n klein bankie inbring waarop 'n mens jou tas kan neersit en stortdeur/stortgordyn, vloer word baie nat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

'n Amazing plekkie om in te bly as jy in PTA moet rondgaan. Beslis waarde vir geld, en die ligging naby Die Wilgers Hospitaal maak dit 'n uitstekende plekkie om te bly. Die eenheid is baie skoon gewees, en daar is dienste dat iemand dit kan kom skoonmaak en/of skottelgoed was. Die eenheid is ook lekker afgesonder vir privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel D
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Voortreflik. Was aangenaam goeie omgewing. Beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ané D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Perfek vir oornag en naby Wilgers Hospitaal, veilige omgewing. Pragtige, skoon en netjiese plek. Eienaar is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustige en stil omgewing. Baie veilig! Gerieflik en naby aan Life Wilgers Hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige plekkie en ons het so gerus gaan slaap met die wete ons is veilig! Ons het fantasties gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties / Gemaklik / Rustig. Verskriklik lekker gebly! Baie veilig en naby aan alles. Alles was netjies en modern en mooi opgepas. Sal definitief weer daar bly. *.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marnus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Opstalstraat 473, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5276b2f08fdff9c78d6ef750e2703620a79bd4ca44117c65327823c29ece142f29c84ba88b9a37372dc3027e798e61ba41a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 473 Opstal Street Die Wilgers 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.756419222485 28.315020076057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang