Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sterretjie and Klein Sterretjie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Roxanne P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Sterretjie is definitely "your home away from home.". Gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Puik, puik, puik. Sak vir seker dit my volgende oorblyplek maak maar net vir 'n langer tydperk. Besonder aangename plek met genoeg spasie en uiters netjies. Hou dit so tot ons weer kom. Baie dankie vir 'n pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Absolutely beautiful, comfortable, spacious, every need catered for. Service was friendly, fast, and efficient. Wheelchair friendly was a big plus. The house has a welcoming feeling, you can feel the care and thought and effort taken to make it homely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lise M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Baie lekker en sal weer huis bespreek. Baie mooi huis, baie goed ingerig, ruim en baie goeie kwaliteit beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham B
1 nag Gesin met tieners
4.2
Apr 2024

Rustig, gerieflik skoon! Ons het baie lekker gebly. Baie netjies, goed toegerus en goeie gehalte van alles wat jy kan of wil gebruik. WiFi was nie beskikbaar hoewel hulle sê daar is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Radiyah B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Exceeded my expectations. Can't find any fault. Amazing stay, an awesome house, had everything in it we needed, and more. The house is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Sterretjie and Klein Sterretjie
Hi Radiyah, thank you for your feedback. It was nice welcoming you and your family the past weekend. We are so happy to hear you enjoyed Sterretjie which is indeed a lovely house. Fully equipped, nice and spacious and ideal for a family of 8. We hope that this was the first of many visits to us and we look forward having you back again.

Andre G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Aangename verblyf. Ons was in die Sterretjie 2. Alle geriewe was voorsien en was aangenaam verras met wat voorsien was. Sal beslis weer gebruik maak van Sterretjie 2.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Sterretjie and Klein Sterretjie
Hi Andre, Dit was rerig aangenaam om julle te kon verwelkom en ons is bly om te hoor julle het die verblyf geniet. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Paulina M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Vakansie duisend. Dis 'n rustige plek, geen lawaai of harde musiek nie. Net wat ek nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Sterretjie and Klein Sterretjie
Baie bly om te hoor julle het dit geniet, sien jul weer 'n volgende keer.

Lisa T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Perfect This lovely home had everything we needed. Well-positioned, equipped and decorated, the rental agents were quick to respond to any requests or assistance needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhardus B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Fantastiese eenheid, goed toegerus, gehalte-eetgerei en kombuistoestelle. Dankie vir die skoon en netjiese eenheid dit was 'n groot plesier en voorreg om daar te kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 839

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 3, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA282bc60f470041531e03df2faef7198704396ec391bce578c8c16983a3def9a2e2806b714c572e46f177f0d7c09c035d75d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 3 Mosselbank Street Mosselbank 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.804431 17.9003

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang