Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stirling Place 5

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Ben V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ongelooflik lekker gebly! Great blyplek! Baie veilig. Eienaar baie behulpsaam en vriendelik. Alles is skoon en netjies en met sorg gekies. See uitsig is fantasties en ligging onverbeterlik. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joseph
Stirling Place 5
Dit was heerlik om julle te ontvang. Julle was modelgaste, ons het lekker gekommunikeer - en die woonstel is pragtig skoon en netjies agtergelaat. Baie dankie - julle sal altyd welkom wees.

Dalene W
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Heerlike kuier week. Ons het baie lekker gebly en dankie vir julle gasvryheid, Josef. Die eenheid is ook goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joseph
Stirling Place 5
Dit was heerlik om so 'n pragtige gesin te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom.

Riaan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Fantastiese veilig en binne bereik van enige winkels. Fantastiese see-uitsig naby winkels. Lekkerste verblyfplek ooit. Vriendelikste gasheer. Eenheid is netjies met gratis skoonmaak van vloere en badkamers. Alles wat jy moontlik kan nodig hê, is daar. Sal die eenheid aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joseph
Stirling Place 5
Dit was 'n plesier om julle te ontvang - julle was werklik model-vakansiegangers, en het die eenheid ook pragtig netjies agter gelaat. Julle is enige tyd weer welkom!

Daniela B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Very relaxing! Stirling Place 5 is a lovely spacious apartment with everything you need when you are on holiday. The host is amazing and was very gracious and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ilze M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Oom Joseph was baie gasvry. Baie lekker gebly by Stirling 5. Baie welkome ontvangs gehad deur oom Joseph. Sal die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Ons sal verseker weer hier kom vakansie hou! Ons sal enige tyd weer terugkom. Veilig, gerieflik, netjies, goed geleë en Joseph is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Die beste plek waar ek nog vebly bet. Baie netjiese woonstel. Vertrekke is goed ingerig en meubels meer as voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joseph
Stirling Place 5
Baie dankie, Christo. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Julle sal altyd baie welkom wees.

Izak C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Uitstekende akkommodasie en gulde ontvangs deur eienaar. Sal definitief weer by Stirling N0 5 wil kuier as ons die Suidkus besoek. Die enigste tekortkoming dalk is beskikbaarheid van en toegang tot WiFi in die eenheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joseph
Stirling Place 5
Dit was n voorreg om Izak te ontvang. Die woonstel is so netjies agter gelaat asof dit gediens is. Baie dankie-julle is verseker weer welkom. Wi-Fi kabels is reeds tot by die woonstelblok aangebring. Koppeling sal na die skoolvakansie gedoen word, aangesien die woonstel ten volle beset is gedurende die vakansie.

Kobie J
Lang verblyf
4.8
Jan 2023

Die plek is mooi toegerus, word daagliks gediens wat 'n goeie verassing was omdat ons nie vooraf geweet het dis deel van die pakket nie! Joseph, die eienaar, is ongelooflik behulpsaam en vriendelik. Sal vir seker weer die plek besoek. Die body corp sorg dat die gronde en die asblikke oorkant die pad altyd skoon is. Voorwaar 'n plekkie wat Joseph trots op kan wees! Kan dalk net 'n wi-fi router beskikbaar maak omdat die gebou die netwerksein blok, as jy buite voor of agter die gebou staan, is daar vol sein, maar as jy in die eenheid is, verdwyn die sein, glad nie 'n klagte nie, net 'n voorstel as 'n mens kinders moet besig hou op 'n reëndag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre D
Kort verblyf
4.2
Jul 2023

Die agent was vriendelik en baie behulpsaam. Dit is 'n baie netjiese plek met die mooiste uitsig. Kon nie vir beter gevra het nie. Ons was baie tevrede met die plek en die agent. Enigste klagte is die motorhuisdeur se motor wat nie gewerk het nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Joseph
Stirling Place 5
Beste Pierre, Baie dankie vir jou resensie. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Soos aan jou genoem, het een van die vorige vakansiegangers die toutjie wat een van die twee motorhuise se "oophou-meganisme" van die deur gebreek. Dit is die dag na julle vertrek herstel. Vriendelike groete, Joseph.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Joseph Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 6)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lillicrona-boulevard, Stirling Place 5, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd6677bdcea7a611180927e283d11fd2dfeb7cd3975c3a258578dee0662f257b66796421495a4ceba18e5d7e6236fb1c7535?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 Lillicrona Boulevard 5 Stirling Place 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.854173311858 30.381924833265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang