Stoepsit
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sterretjie-straat 6, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Stoepsit is 'n strandhuis wat in die skilderagtige Jacobsbaai geleë is. Hierdie strandhuis is ideaal geleë vir 'n gesinswegbreek langs die Weskus as gevolg van sy nabyheid aan die strand.
Dié strandhuis het slaapplek vir 8 gaste, 6 volwassenes en 2 kinders. Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Beide die tweede en derde slaapkamers het 1 dubbelbed en 1 enkelbed vir 'n kind om op te slaap. Die derde slaapkamer se en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die vierde slaapkamer is 'n solderslaapkamer en het 2 enkelbeddens vir kinders wat in hul kamer wil slaap en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oorblywende badkamer is apart en het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, lugbraaier, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele en die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n gemaklike rusbank. Daar is ook 'n platskerm-TV geïnstalleer en 'n binnenshuise kaggel.
Die ruim stoep bied 'n uitsig oor Moeriesebaai, gemaklike sitplek, 'n braai-area, en 'n etenstafel met stoele; maak dit die perfekte vermaaklikheidsarea. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Kinderbed vir 2
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Runan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Sterretjie-straat 6, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Stoepsit het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Jacobsbaai Weskus Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sterretjie-straat 6, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang