Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stokkiesdraai

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 36 resensies vir Stokkiesdraai
Netheid
3.6/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.6/5
Antoinette B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B

Kort maar lekker.

Ja, lekker sentraal gelee, baie lekker gebly. Plekkie skoon.

Hans W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans W

Stokkiesdraai het als vir 'n lekker wegbreek.

Stokkkesdraai het ook 'n vrieskas vir jou vangste.

Tinus J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus J

Aangenaam.

Ons het heel lekker gebly, geen probleme.

Daphne D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne D

Behalwe van die bure wat so lawaai het, was dit 'n heerlike wegbreek naweek.

Baie lekker gekuier. Sal weer daar bespreek.

Stokkiesdraai se terugvoer

Daphne,
Het jou review ontvang... baie dankie!
As die bure jou weer pla, kan jy net gerus (of) kantoor toe kom... (of) ons bel en dan sort ons dit sommer tjop tjop uit.
Baie dankie.
Groetnis.
Debbie.

Stokkiesdraai
Joaquim D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joaquim D

Perfect for my overnight requirement.

Relaxing and quiet, property close to restaurants and shops. Monkeys were a bit of a problem as they enter the apartment and vigilance is required.

Julie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Julie B

Ok gewees.

Personeel was vriendelik. My enigste probleem is dat die beddens nie opgemaak word nie. Dit is 'n minpunt in my oë.

Natasha M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Natasha M

Not what I thought it would be.

It was okay, I was not pleased to know I paid so much for the little we got. I have stayed in much nicer places for less money. And only one bathroom for 7 people is really ridiculous. The TV didn't even work.

Dorothy S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy S

Most beautiful view of the Estuary in St Lucia.

Just a big thank you from all of us from CJM Ministries. We had the time of our lives. Llynell and Debbie, thank you so much for the extra effort you have put in to wait for us when we just could not arrive on time, as well as finding out all about Cape Vidal. One thing about Stokkiesdraai it has the most beautiful view of the Estuary and absolutely breathtaking beautiful sunsets and even some wild life occasionally. The big, beautiful and clean pool was a great way to end the day when having a barbeque, accommodating our big group. We had a lovely time and we will be back.

Clinton R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clinton R

Great service and beautiful area.

Well-situated and friendly service. Staff treatment is good.

Danie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S

Was net een nag daar en het ons goed gepas.

Sien sterre.

Francois S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Francois S

Ons het net een nag oorgeslaap.

Daarvoor was Stokkiesdraai goed met vriendelike diens. Dis 'n gerieflike plek, baie goed geleë met tipiese "strandhuis-meubels". Die kinders het oor die TV gekla. Dit is nog 'n ouer tipe sonder DSTV en geen WiFi nie. Beide is deesdae eintlik 'n vereiste. Ek sou ook dink dat muskietwering noodsaaklik is. Die plek is nie vergelykbaar met wat ons by gehad het nie en teen 'n hoër tarief nie.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Nomthandazo P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Nomthandazo P

I wouldn't recommend the place.

First the lady we found there was very rude to us on our arrival. There was no reason for her to shout at us for checking in after the office has closed. We didn't plan to arrive late but it happened what was we supposed to do? Sleep at the reception door?. the place has no security that's a huge risk. the apartment we were booked in the taps were making noise, the same lady that shouted on us she'll come running upstairs that we must close the taps, I quote: "can't you hear the tap is making the damn noise - switch it off", how we were supposed to bath then ? That lady has no respect/manner to other people, she treated us as if she made us a favour by giving us a place to sleep. the rooms has dusty & smelling. linens looks very old & dirty. the whole house had big coakcroaches roaming around. very disappointed.

Jean S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jean S

Worst experience ever!

I would not recommend this accommodation to anyone and would advise you to look elsewhere for a more pleasant experience. The unit is in a terrible condition with extremely old furniture and very old appliances (which are hardly working). There is also no water during the very long loadshedding times. The host is one of the rudest persons I have met, and I hope that I never have to come across her again. She was constantly yelling at us like a barbaric person, and this for merely sitting in the bedroom talking. Overall, we regret our decision to book at Stokkiesdraai, and just like many of the other reviews want to express our disappointment in the worst accommodation experience ever.

Stokkiesdraai se terugvoer

It is strange that this client complain about the so called yelling at them.
Our cut off time is at 22.30 at night. At 01:30 , I received calls from the neighbors about their noise and especially their vulgar language that was use.
I spoke to them . 23:30 about the noise and language used.
I also had a visit from a security officer , who came to complain , about the noise interfering with everyone's sleep.
As for the water , they were never here during the loadshedding period. We then use a generator , to provide the customers with water.
I had to approach this group on 2 occasions , very late at night about the noise and the vulgar language , that was used. It was a relief , when they finally booked out.
They were the only clients on the premises.
Morning of departure , I noticed that most of their cars were gone. I approached the only guy I saw from the group and inquired , whether they are booking out . The booked out shortly after that , just before the loadshedding started. , so there was no reason for me , to start the generator for water.

Stokkiesdraai
Louise S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Lekker gebly.

Baie lekker gebly was netjies en baie veilig. Die ontvangs was eerste klas Debbie het ekstra moeite gedoen om ons na-ure te ontvang. Die swembad en braai-area was heeltyd silwerskoon en beskikbaar.

Stokkiesdraai se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi review.
Kontak my , as ek weer met iets kan help in die toekoms !
Dit was 'n plesier om julle mense , hiet te kon huisves.
Mooi loop.
Groetnis.
Debbie,

Stokkiesdraai
Lillian M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillian M

Dit was 'n fantastiese vakansie saam met my kinders en 2 kleinseuns.

Dit was my eerste vakansie in St Lucia by Stokkiesdraai. Dit was baie lekker, bos en see, het baie gesien. Staf baie vriendelik en behulpsaam. Beplan om weer Des 2023 te gaan. Puik plek. Dankie Debbie en ander dames.

Stokkiesdraai se terugvoer

Lillian
Dit was 'n groot plesier om julle hier te kon huisves.
Kom kuier gerus weer.
Groetnis.
Debbie.

Stokkiesdraai
Hester G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester G

Was rustig en lekker.

Was lekker, daar was gereeld skoongemaak en vriendelike diens.

Karel V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karel V

Baie netjies en skoon, plek kort bietjie renovasie, algeheel aangenaam, sekuriteitshek by ingang sal kliënte gemakliker laat voel.

Baie netjies en skoon, plek kort bietjie renovasie, algeheel aangenaam, sekuriteitshek by ingang sal kliënte gemakliker laat voel. Feit dat my motorfiets, sleepwa en voertuig toeganklik was vir inbraak het my bietjie onrustig gemaak, die eenheid was baie mooi skoon en netjies, maar kort so bietjie renovasie. "Keeping Covid Tourism in mind" is dit seker heeltemal verstaanbaar.

Peet V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Peet V

Baie lekker plek. Lekker stil en sentraal in die dorp.

Baie behulpsaam en het sommer gou gehelp bootrit reël. Stokkiesdraai is stapafstand van winkels en restaurante.

Johan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Johan V

Die verblyf was nie na wense nie.

Wanneer daar loadshedding is, is daar ook geen water nie, om 10 mense in 'n huis te wees met geen water nie is nie aangenaam nie, ons het met bestuur daaroor gesels en was net gesê jammer daar is nie geld vir generators nie. Die ontvangsdame was ook baie ongeskik en misluk, kan glad nie met haar gesels nie. Die nette op die vensters is alles geskeur op plekke. Die geraas van die straat maak dit moeilik om te slaap en daar is geen sekuriteit vir motors nie, nie eers 'n boom met 'n hek nie. Dit is ook onaangenaam warm wanneer die krag af is, daar is ook nie baie geriewe in die kombuis nie en die ketel laat die krag trip.

Cordean M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Cordean M

Baie vuil, onhigiëniese plek, swak kliëntediens.

Ons verblyf was baie vuil, kakkerlakke lê orals dood of hardloop rond, eetgerei en koffiebekers was vuil ongewas toe uit kaste haal, niks water as loadshedding is nie. Het ook baie fotos geneem van hoe dit lyk. Daar is gesê dat dit nie so vuil is dat ons sal siektes kry nie. Baie swak kliëntediens, hulle sal ons nooit weer sien nie en sal dit ook vir niemand aanbeveel nie. Daar is gesê hulle sal breekdeposito in bank betaal, maar ook nog niks ontvang nie.

Johan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Ontspannend.

Die blou-ape was nogals ’n pes.

Alet D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Alet D

Geen water/geen klientediens.

Standaard van meubels is swak, bestuur styl swak, gerief onprakties, personeel nie vriendelik of behulpsaam nie.

Patricia J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia J

Fabulous!

Naby alles. Besprekings word vir jou gereël vir wat ook al jy wil doen. Jy sit agter oor, betaal en ontspan.

Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Tommy R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Tommy R

Although the lady at reception was very kind and professional, we were without water for a day or two.

Very dangerous to use the stove, the plate between the top and oven is rusted through. We tried to use the oven one morning but then realised it was a bad idea. A bit disappointing regarding the water and stove, I suppose they could not do much about the water, but the stove?

Garry V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garry V

Baie lekker.

Stokkiesdraai is sharp, sien weer.

Riana T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riana T

Hou baie van St Lucia, so het die vakansie geniet.

Die matrasse is baie ongemaklik, die bad/stort mors op die vloer omdat daar nie glas voor is. Die kombuisware soos glasbakke, ens. baie beperk. Skoonmaakpersoneel was vriendelik en behulpsaam. Daar is nie 'n afdak bo-oor die braai nie en kan dus nie buite sit as dit reën.

Johan B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan B

Het beter verwag.

Die eenhede is nie so skoon soos mens sou verwag nie en die toerusting kan bietjie gemoderniseer word.

Saskia D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Saskia D

Dicht bij St Lucia NP.

Onvriendelijke gastvrouw. Geen handdoeken!

Piet D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet D

Sentraal met baie goeie diens.

Stokkiesdraai is 'n wenner. Dis lekker en sentraal geleë met vriendelike diens. Dis ook bekostigbaar. Enigste klagte vir dalk "moeilike" gaste is die uiters klein badkamer/toilet en die eeue-oue stoof.

Charlaine J - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Charlaine J

Nie lekker nie.

Sien die sterre.

Oneira P - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oneira P

Aangenaam!

Ons het die verblyf baie geniet!

Lizette J - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette J

Baie lekker gebly. Skoon, netjies en veilig. Goeie diens.

Ons sal enige tyd weer daar gaan bly. Die dames by ontvangs was baie hulpvaardig en is bereid om die ektra myl vir hulle gaste te loop. Baie dankie.

Maisy J - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maisy J

Stick twirling is value for money

I enjoy my stay at Stokkiesdraai, the staff are very friendly.

Vanaf
Vanaf R795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 82 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenziestraat 74, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77cd5fc57d24f8ef945cdd74064546a469cc4ce43f8d062fae86d9d0d46109b873e83e14a2878fae224f2f1be7fc930d052a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag, vir 2 mense 36 5 1 4 74 McKenzie Street St. Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -28.376326225612 32.410912513733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang