Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Haven at Nieu Bethesda

Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 7 Sep 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hudson- en Murraystraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 050 R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stone Haven at Nieu Bethesda bied selfsorgverblyf in die dorpie Nieu-Bethesda en 'n ware plattelandse ervaring.

Verblyf is beskikbaar in 2 rustieke, dog gerieflike kothuise wat elk slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste bied. Die verblyf kan apart bespreek word of in geheel as verblyf vir 'n groep van 6 gaste wat saam reis. Die eerste slaapkamer het 1 slaapkamer en 1 badkamer, 'n kombuisie met basiese toebehore, asook 'n ontbythoekie. Die tweede kothuis het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis wat goed toegerus is en 'n leefarea met 'n kaggel.

Stone Haven is 1 km van 'n paar restaurante, museums en die Kitching Fossil Exploration Centre in die dorp af.

Die gasheer sal tydens aankoms byderhand wees om enige vrae oor besienswaardighede en geriewe te beantwoord, en sal ook vir die duur van die verblyf telefonies of in persoon beskikbaar wees.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Bronwen D
Gesin met klein kinders
5.0
Fabulous place. Romeo was a superstar. We got load shedding schedules and restaurant guides, and he sells the most awesome leather good...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier. Vriendelik verwelkom. Plekkie is soos beskryf voor die bespreking.
Jul 2023
Filia J
Gesin met tieners
5.0
Absoluut fantasties! Alles was so netjies. Dit was werklik heerlik om weg te breek. Romeo was vriendelik en het ons die heeltyd op hoogte gehou, o.a. ...
Sien meer
Apr 2023
Cindy S
5.0
Stunning accommodation in a beautiful town. We loved staying at Stone Haven. Romeo really looked after us and made us feel very welcome...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023
Hein N
Saam met lewensmaat
4.8
We had a very enjoyable couple of nights at Stone Haven in Nieu Bethesda! Although it was very small, we had all the amenities that we ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoek van Hudson- en Murraystraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Stone Haven at Nieu Bethesda het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R1 050 R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R1 050 R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hudson- en Murraystraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dd1575fa5f6ceb99ae7591e221d6fd0769fd504b5d7834058964e53423e71255fca39bd42624f246b5939f6bd95595dad73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R700 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Corner of Hudson and Murray Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.866125727446 24.555452677246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang