Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonebreaker Country Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Dordrey B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie kort, maar baie lekker! Ek en my man het vir een nag oornag terwyl die kinders ook vir sport in Oudtshoorn was. Dit was baie gerieflik en rustig. Volgende keer sal ons beslis langer bly om die pragtige natuur daar te waardeer. Baie dankie ook aan die goeie gasvrou wat jy was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Skoon, netjies, ruim, vriendelik. Kan sterk aanbeveel. Uitstekend. Ongelooflik vriendelike diens en netjies. Kinders het gevoel dit is 5-ster verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die rustigheid skoon lug gee jou weer nuwe energie. Baie pragtig tussen berge omring deur skoonheid van die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colin
Stonebreaker Country Lodge
Nuwe Barbara, Besig het jy nuwe energie na 'n nag se verblyf by ons. Die skoon lug, die rustigheid en skoonheid van die natuur is sowaar net die beste medisyne.

Lisbie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie baie lekker gebly. Baie rustige omgewing. Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer daar gaan bly en sal aanbeveel. Die plekkie was skoon, vars en baie netjies. Die tuine is uitmuntend mooi. was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colin
Stonebreaker Country Lodge
Liewe Lisbie, Dit is beslis lekker terugvoering, baie dankie vir die mooi woorde wat jy geskryf het. Dit word opreg waardeer en dit is absoluut 'n wonderlike gevoel om te weet dat julle ons graag aanbeveel en dat julle weer van ons sal gebruik maak in die toekoms. Ons sal baie verheug wees om julle weer by ons te kan verwelkom. Dit was vir ons so 'n groot voorreg om julle te kon ontmoet en te leer ken gedurende julle verblyf en julle is vir seker enige tyd weer welkom. Ek kan sowaar saam stem, die omgewing bring soveel rustigheid en vreugde en die tuin dra natuurlik by tot die gevoel. Ons is trots om te kan lees van julle ervaring met vriendelike en behulpsame diens en streef ons na skoonheid en netheid. Ek is bly om te weet dat ons daarin geslaag het om vir julle 'n lekker en onvergeetlike verblyf te kon lewer.

Demona Charlotte S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Super lekker familie verblyf. Ons het heerlik gebly, personeel was baie hulpvaardig en het gehelp met enige ekstra versoeke van ons kant. Kamers is ruim, netjies en alles werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colin
Stonebreaker Country Lodge
Dierbare Demona, Dit was super lekker om jou en jou gesin hier by ons te kon akkommodeer. Ons is so verheug om te weet dat julle 'n heerlike tyd gehad het. Ons het dit net so baie geniet om van hulp te wees waar ons kon, aangesien ons streef na goeie kliënte diens. Ons is trots op die netheid en skoonheid van ons kamers en perseel en dit is 'n plesier om te weet dat dit waardeer word. Ons kan nie wag om julle weer by ons te kan verwelkom nie.

Stephen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Really great place to stay. Perfect stay, very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colin
Stonebreaker Country Lodge
Hi Stephen, Thank you for the feedback received, it is great to read of your friendly interaction with the staff and that you felt accommodated. It truly is the perfect place to stay when visiting this area.

Heinrich S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige natuur omgewing, lekker gebly en slaap. Baie mooi, netjies en skoon. Vriendelike ontvangs. Lekker geswem in die swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colin
Stonebreaker Country Lodge
Heinrich, Ek stem vir seker saam, die omgewing is werklik pragtig en deur omring te wees met die mooie natuur bring rustigheid vir die siel. Dit is so'n groot plesier om te weet dat julle nie net die omgewing geniet het nie maar ook die netheid en skoonheid wat daarmee gepaard gaan. Die swembad is natuurlik 'n lekker bederf veral in die warm somer maande en die uitsig is absoluut asemrowend. Ons kan nie wag om julle weer te ontvang nie.

Mariaan N
1 nag
5.0
Mrt 2024

Great. Dit was heerlik, personeel baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colin
Stonebreaker Country Lodge
Geagte Mariaan, Dit is geweldig om te weet dat julle verblyf by ons heerlik was en dat julle 'n vriendelike interaksie met die personeel gehad het. Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms terug te kan verwelkom.

Lizel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Netjies, goeie diens, waarde vir geld. Baie lekker, 2de keer wat ons hier bly vir Cango Marathon sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colin
Stonebreaker Country Lodge
Altyd 'n groot plesier om gaste weer terug te kan verwelkom en dit was vir seker aangenaam om julle weer hier te kon akkommodeer. Goeie diens teen 'n goeie prys - dit is waarde vir geld. Ons hoop ons sien julle binnekort weer.

Angelique D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker rustig! Dit was so lekker rustig, laat aand koppie koffie op die stoep en jy hoor die natuur geluide, lekker weg van die stad geraas. Chantell se kliënte diens was 100%, ons het baie lekker gebly. Die ontbyt was fantasties met die mooiste uitsig, ons sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colin
Stonebreaker Country Lodge
Liefste Angelique, Ons is bly dat julle die rustigheid kon geniet het wat die area bied, daar is vir seker niks beter as 'n vroeg-oggend koffie en die pragtige uitsig oor die berge en natuur nie. Puik kliënte diens is waarna ons streef en ons is verheug dat ons daarin geslaag het gedurende julle verblyf. Dit was vir ons 'n aangename tydjie om julle te kon verwelkom en akkommodeer en ons sien uit om julle weer in die toekoms terug te kan verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Colin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R650
R650 R488
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R488
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 m van die R328 af, Stonebreaker Country Lodge, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fb0f1c3236ebbf34ef70e12f813bcdb2e676b92f8082e7df2c63923c471608a6793d1fd0e9bf568c0f33b78779e12adec82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R488 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 100m from the R328 Stonebreaker Country Lodge 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.458042 22.257774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang