Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonebreaker Country Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Ferdinand S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Asemrowend, wonderlik puik! 'n Ware juweel in die hart van die Swart. Klein juweel in die Swartberg hart.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradley F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Excellent stay! Great stay for the night. Service was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker. Die diens wat gelewer was, was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald L
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Naweek verblyf vir 'n paar vriende. Tweede keer dat ons as vriende by Stonebreaker Lodge bly. Baie goeie waarde vir geld. Charlene het ons baie vriendelik ontvang en het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colin
Stonebreaker Country Lodge
Geagte Ronald, Dit is sowaar n groot plesier gewees om julle vir die tweede keer by ons te kon verwelkom en ons hoop beslis op nog n keer en soveel meer. Ons streef daarna om bekostigbare akkommodasie te bied en toerisme te verseker en ons is bly dat ons daarin kan slaag.

Dordrey B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie kort, maar baie lekker! Ek en my man het vir een nag oornag terwyl die kinders ook vir sport in Oudtshoorn was. Dit was baie gerieflik en rustig. Volgende keer sal ons beslis langer bly om die pragtige natuur daar te waardeer. Baie dankie ook aan die goeie gasvrou wat jy was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colin
Stonebreaker Country Lodge
Liewe Dordrey, Dit is een groot plesier om te kan lees van julle ervaring hier by ons pragtige oornag akkommodasie in die natuur en rustigheid. Ons is bly om te weet dat julle 'n gerieflike tydjie by ons kon deurbring en dat julle goed verwelkom was deur die gasvrou en ons hoop beslis om julle in die nabye toekoms weer terug te kan verwelkom.

Elsabe E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Skoon, netjies, ruim, vriendelik. Kan sterk aanbeveel. Uitstekend. Ongelooflik vriendelike diens en netjies. Kinders het gevoel dit is 5-ster verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colin
Stonebreaker Country Lodge
Liefste Elsabe, Dankie vir die uitstekende terugvoering, dit word opreg waardeer. Vriendelike diens en netheid is presies waarvoor ons staan en waarna ons mik, en ons is so bly om te weet dat ons daarin kon slaag gedurende julle verblyf. Ons is verheug om te weet dat die kinders 'n 5 ster verblyf gevoel kon kry, en ons hoop om julle in die toekoms weer te kan terug verwelkom.

Demona Charlotte S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Super lekker familie verblyf. Ons het heerlik gebly, personeel was baie hulpvaardig en het gehelp met enige ekstra versoeke van ons kant. Kamers is ruim, netjies en alles werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colin
Stonebreaker Country Lodge
Dierbare Demona, Dit was super lekker om jou en jou gesin hier by ons te kon akkommodeer. Ons is so verheug om te weet dat julle 'n heerlike tyd gehad het. Ons het dit net so baie geniet om van hulp te wees waar ons kon, aangesien ons streef na goeie kliënte diens. Ons is trots op die netheid en skoonheid van ons kamers en perseel en dit is 'n plesier om te weet dat dit waardeer word. Ons kan nie wag om julle weer by ons te kan verwelkom nie.

Mariaan N
1 nag
5.0
Mrt 2024

Great. Dit was heerlik, personeel baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colin
Stonebreaker Country Lodge
Geagte Mariaan, Dit is geweldig om te weet dat julle verblyf by ons heerlik was en dat julle 'n vriendelike interaksie met die personeel gehad het. Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms terug te kan verwelkom.

Barbara V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die rustigheid skoon lug gee jou weer nuwe energie. Baie pragtig tussen berge omring deur skoonheid van die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colin
Stonebreaker Country Lodge
Nuwe Barbara, Besig het jy nuwe energie na 'n nag se verblyf by ons. Die skoon lug, die rustigheid en skoonheid van die natuur is sowaar net die beste medisyne.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Colin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R650
R 650 R 488
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R 650 R 488
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 m van die R328 af, Stonebreaker Country Lodge, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fb0f1c3236ebbf34ef70e12f813bcdb2e676b92f8082e7df2c63923c471608a6793d1fd0e9bf568c0f33b78779e12adec82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R488 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 100m from the R328 Stonebreaker Country Lodge 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.458042 22.257774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang