Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonebreaker Country Lodge

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 m van die R328 af, Stonebreaker Country Lodge, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 R488 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Stonebreaker Country Lodge met sy unieke Kaaps-Hollandse ontwerp bied veilige en rustige verblyf met pragtige uitsigte in die dorpie Oudtshoorn. Gaste het 'n keuse van 11 akkommodasie-opsies, elkeen bied sy eie privaat ingang, en netjiese en gemaklike ontwerp.

Twee van die 11 kamers is spesiaal ontwerp om voorsiening te maak vir pasgetroudes in die vorm van Wittebroodkamers. Die oorblywende kameropsies is onderskeidelik ingerig met 2 enkelbeddens, dubbelbeddens en stapelbeddens, wat voorsiening maak vir 'n wye verskeidenheid keuses om in baie behoeftes te voorsien. Die meerderheid van die kamers is toegerus met storte, maar 3 slaapkamers het storte en baddens.

Al die kamers het tee- en koffieskinkborde met ketels, lugversorging en platskerm-TV's geïnstalleer met sekere DStv-kanale vir ontspanning. WiFi is ook in elke kamer beskikbaar.

Gaste het toegang tot hul eie privaat ingange en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 44 resensies vir Stonebreaker Country Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Colin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 100 m van die R328 af, Stonebreaker Country Lodge, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stonebreaker Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R488
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R488
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 m van die R328 af, Stonebreaker Country Lodge, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fb0f1c3236ebbf34ef70e12f813bcdb2e676b92f8082e7df2c63923c471608a6793d1fd0e9bf568c0f33b78779e12adec82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R488 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 100m from the R328 Stonebreaker Country Lodge 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.458042 22.257774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang